Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog (Engels: American Revolutionary War of American War of Independence) was 'n oorlog in Noord-Amerika tussen die 13 kolonies en die Koninkryk van Groot-Brittanje, wat op 19 April 1775 met die Amerikaanse Rewolusie begin het en op 3 September 1783 met die Vrede van Parys geëindig het.

Tydens die oorlog is die Verenigde State van Amerika op 4 Julie 1776 gestig, wat Groot-Brittanje later met die Vrede van Parys erken het.

Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog
Deel van die Amerikaanse Rewolusie
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog
Die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog
Datum 19 April 17753 September 1783
Ligging Oostelike Noord-Amerika, Gibraltar, Baleariese Eilande, Sentraal-Amerika, Karibiese See, Atlantiese en Stille Oseaan
Resultaat Vrede van Parys
  • Onafhanklikheid van die VSA
Gebieds-
veranderinge
Nieu-Engeland word onafhanklik van die Koninkryk van Groot-Brittanje, Spanje ontvang Florida en Menorca van Groot-Brittanje, Frankryk ontvang Senegal en Tobago van Groot-Brittanje, Groot-Brittanje ontvang Nagapattinam van Nederland
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Frankryk (1778–1783)
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Spanje (1779–1783)
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Nederland (1780–1783)

Co-oorlogvoering
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Mysore (1779–1784)
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Vermont (1777–1783)
Oneida
Tuscarora
Watauga
Catawba
Lenape

Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Koninkryk van Groot-Brittanje
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Braunschweig-Lüneburg
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Hertog van Braunschweig
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Waldeck

Co-oorlogvoering
Onondaga
Mohawk
Cayuga
Seneca
Cherokee

Aanvoerders
Vlag van Verenigde State van Amerika George Washington
Vlag van Verenigde State van Amerika Nathanael Greene
Vlag van Verenigde State van Amerika Horatio Gates
Vlag van Verenigde State van Amerika Richard Montgomery (†)
Vlag van Verenigde State van Amerika Daniel Morgan
Vlag van Verenigde State van Amerika Henry Knox
Vlag van Verenigde State van Amerika Benedict Arnold
Vlag van Verenigde State van Amerika Friedrich Wilhelm von Steuben
Vlag van Verenigde State van Amerika Gilbert du Motier
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Comte de Rochambeau
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Comte de Grasse
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Duc de Crillon
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Bailli de Suffren
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Bernardo de Gálvez
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Luis de Córdova
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Juan de Lángara
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Hyder Ali
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Tipu Sultan
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Lord North
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Sir William Howe
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Thomas Gage
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Sir Henry Clinton
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Lord Cornwallis
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Sir Guy Carleton
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog John Burgoyne
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog George Eliott
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Benedict Arnold
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog George Rodney
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Richard Howe
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Sir Hector Munro
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog Wilhelm von Knyphausen
Joseph Brant
Sterkte
35 000 VS-Amerikaanse soldate
44 500 milisie
5 000 matrose
34 skepe (1779)
53 skepe
10 000 Franse soldate in die Amerikas
~60 000 Franse en Spaanse soldate in Europa
56 000 Britse soldate
78 skepe in 1775
171 000 matrose
30 000 Duitse soldate
50 000 lojaliste
13 000 Indiane
Ongevalle en verliese
±50 000 VS-Amerikaners dood of gewond
±6 000 Franse en Spanjaarde in Europa
±20 000 Britte dood of gewond
19 740 matrose dood
42 000 matrose gedros
7 554 Duitsers dood
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog
Ligging van die 13 kolonies in die huidige Verenigde State.
Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog
Territoriale uitbreiding van die jonge VSA.

Die Amerikaners het geglo dat dit onregverdig is om aan Brittanje belasting te betaal, aangesien hulle geen verteenwoordiging in die Britse parlement gehad het nie. Wedersydse ongelukkigheid het tot die Bostonslagting en die Boston Teeparty aanleiding gegee, wat uiteindelik tot 'n volskaalse rewolusie geëskaleer het. Genl. George Washington het die Amerikaanse magte gelei.

In 1778, 1779 en 1780 het die Europese magte Frankryk, Spanje en Nederland met die ondersteuning van die rewolusie begin, wat die oorlog tot 'n globale konflik verhef het. In Februarie 1782 het Spanje Port Mahon op die eiland Menorca verower, terwyl die Spaanse beleg van Gibraltar misluk het. Groot-Brittanje het in dieselfde jaar die Deense en Nederlandse Goudkus (die huidige Ghana) beset. Daarop het Franse troepe in die Nederlandse Kaapkolonie geland, om tesame 'n Britse aanval af te weer. Die poging, om die Rewolusie na die Britse gebiede Florida en Quebec uit te brei, was nie suksesvol nie, maar Spanje het Florida van Groot-Brittanje verower.

Die oorlog is in 1781 beëindig nadat die Britse magte oorgegee het, en in 1783 is die Vrede van Parys onderteken. In hierdie vredesooreenkoms word die gebied van die onafhanklike VSA erken, begrens deur die Britse Kanada in die noorde, die Spaanse Florida in die suide en die Franse gebiede wes van die Mississippirivier. Met 'n wyer internasionale vrede is ander gebiede tussen die Europese magte uitgeruil.

Slagte van die oorlog

Sien ook

Verwysings

Tags:

17751776178319 April3 September4 JulieAmerikaanse RewolusieEngelsKoninkryk van Groot-BrittanjeNoord-AmerikaVerenigde State van AmerikaVrede van Parys (1783)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenosterAfro-AmerikanersAngina pectorisSeksposisieRobbeneilandKriekWoordsoortMalariaSublimasieProteïenDemi Lee MooreMondLys van Griekse mitologiese figureWes-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSatellietKommunismeMantisAfkortingNicole StraussSosiale mediaMierVolhoubare ontwikkelingKoorsWatersuiweringAnale seksBelastingAardverwarmingLGriepKunsMateriaalRacheltjie de BeerGeboorteMieliestronkVolhoubaarheidKoue OorlogSoortnaamGawes van die Heilige GeesAnneli van RooyenVrystaatAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGemeenskapGeweldYsterMarie AntoinetteIntensiewe vormWoestynRumatiekDroogteInternetBloedsomloopstelselKommunikasieVaste stofDeelwoordAnglo-BoereoorlogToringPuberteitSonTermiese geleidingsvermoëNamakwalandWoordeboekGetalFeminismeDigvormOnderwerp (taalkunde)AtletiekGroot TrekVolstruisRekeningkundeLuiperdAntisemitismeSkoenlapperLeah van NiekerkMotorvoertuig🡆 More