Jane Austen: Engelse skrywer

Jane Austen (Steventon, 6 km suidwes van Basingstoke, Hampshire, 16 Desember 1775 – Winchester, 18 Julie 1817) was 'n Engelse skryfster.

Haar vader was die predikant by Steventon. Sy het beroemdheid verwerf met haar liefdesromans wat oor die Engelse hoërlui handel en haar slim en amusante beskrywings van sosiale gedrag. Talle van haar romans is nog steeds gewild en is soms voorgeskrewe boeke op skool. Haar realisme en gevatte sosiale kommentaar maak haar werk van historiese belang onder akademici. Talle van haar boeke is verfilm.

Jane Austen
Portret, ca. 1810
Portret, ca. 1810
Gebore16 Desember 1775
Sterf18 Julie 1817 (op 41)
Winchester, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepRomanskrywer
Bekend virSense and Sensibility (1811)
Pride and Prejudice (1813)
Mansfield Park (1814)
Emma (1815)
Northanger Abbey (1818)
Persuasion (1818)
Ouer(s)Cassandra en George Austen
Handtekening
Jane Austen: Engelse skrywer

Werke

Romans

Kort fiksie

  • Lady Susan (Briefroman, 1794, 1805, nadoods)

Onvoltooide fiksie

  • The Watsons (1804)
  • Sanditon (1817)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 Desember177518 Julie1817BasingstokeEngelsHampshireWinchester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofMasturbasieFinansiële staatBeurtkragKrygkorSan Andreas-breukDroomEngelsWitbloedselRookgewoonteDonkieHoenderPriemgetalDie Laaste Avondmaal (Leonardo)ChristendomKolorektale kankerDriehoekKlinkerGeestesteuringErektiele disfunksieFrederik Willem de KlerkArabies-Israeliese konflikRuslandVraag en aanbodNoag se arkBorskankerHondVoorsetselMIV/vigs in Suid-AfrikaVersamelnaamReënspinnekopGrondGalileo GalileiSwartkwasmuishondHorlosieDrakensbergeVryheidsdagBysteekAardeBestuiwingSuikersiektePresident van Suid-AfrikaRob HersovAardverwarmingWet op Bantoe-onderwysAfrikaansTienie HollowayVerenigde State van AmerikaUnie van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)Republiek die KongoVersoeningsdagPoesLongKnieSlag van BloedrivierAborsiePriemfaktorMandalaStokely CarmichaelVerkoueDomkragNiemetaalJan van RiebeeckMiddelmisbruikVervoerWoordsoortRegeringWoudKankerSimboolJacques LootsHindoeïsmeLeah van NiekerkMuskiet🡆 More