11De Eeu V.c.: Eeu

Die 11de eeu v.C.

Gebeure

11De Eeu V.c.: Eeu 
Dawid en Saul (1885) deur Julius Kronberg. Dié twee mans word beskou as die eerste konings van die verenigde Israel.
  • 1089 v.C.: Melanthos, legendariese koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 37 jaar en word opgevolg deur sy seun, Kodros.
  • 1069 v.C.: Ramses XI sterf en dit lui die einde van die 20ste Dinastie van Antieke Egipte in. Hy word opgevolg deur Smendes I, stigter van die 21ste Dinastie.
  • 1068 v.C.: Kodros, koning van Athene, kom om in ’n veldslag teen Doriese invallers ná ’n bewind van 21 jaar.
  • 1050 v.C.: Filistyne neem die Ark van die Verbond van Israel af (benaderde datum).
  • 1048 v.C.: Medon, Koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 20 jaar en word deur sy seun Acastus opgevolg.
  • 1046 v.C.: Koning Zhou Wuwang werp die bewind van die laaste koning van die Shang-dinastie omver en word die eerste koning van die Zhou-dinastie in China. (1046 v.C.256 v.C.)
  • 1044 v.C.: Met die dood van Smendes I, farao van Antieke Egipte, word hy deur twee medeheersers, Psoesennes I en Amenemnisoe, opgevolg.
  • 1042 v.C.: Koning Cheng van Zhou volg koning Wu op as heerser van die Zhou-dinastie in China.
  • 1039 v.C.: Amenemnisoe, koning van Egipte, sterf.
  • Omstreeks 1020 v.C.: Die verwoesting van Troje VIIb2.
  • 1026 v.C.: Saul word koning van die Israeliete, volgens Samuel.
  • 1012 v.C.: Acastus, koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 36 jaar en word opgevolg deur sy seun Archippus.
  • 1003 v.C.: Dawid volg vermoedelik vir Saul op.
  • 1000's v.C.: Vroegste bewyse van landbou in die hooglande van Kenia.
  • 1000's v.C.: Die Fenisiese alfabet word ontwerp.

Tags:

1001 v.C.1100 v.C.GeskiedenisMite

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierWiki CommonsBosluisbytkoorsNG gemeente MurraysburgFotosintese7de LaanWitbloedselPseudowetenskapKaartPolisieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWerkloosheidRenaissanceKapitalismeLetterkundeHoofstadEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOseanografieErfenisdag (Suid-Afrika)Finale OplossingSwaziTrappe van vergelykingNasiebouVeerDansWapen van Suid-AfrikaAfrikaanse naguilMoedersdagBrandmondsindroomCoca-ColaGevolge van aardverwarming op oseaneTropiese sikloonSirkelKopieregGrondwet van Suid-AfrikaStadRegverdige handelHemelvaartsdagGroepsgebiedewetHartversakingGemeenskapsorganisasieHibernasieDonderstormAnale seksWetenskaplike klassifikasieTuberkuloseWalvisProteaKalsiumGoogle MapsDierNedersettingKweekhuiseffekPornografiese akteurSekondêre sektor van die ekonomieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereErfenisSout (chemiese stof)SeekoeiAnrich HerbstOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaKontinentLewerKlem-in-die-kaakVerlede tydSlag van BloedrivierTswanaLys van kinderspeletjiesPankreas24 AprilTydNatuurrampBevolkingPoesSeksueel oordraagbare infeksieKrampEkologie🡆 More