Koning: Titel gegee aan die naam van 'n manlike monarg

'n Koning is 'n man wat 'n land as gevolg van oorerwing regeer.

'n Koning bestyg gewoonlik die kroon as een van sy ouers, of 'n ander familielid sterf. Oor die geskiedenis heen is die meeste lande, veral in Europa, deur konings regeer. In sommige lande word die koning van voorafgestelde kandidate verkies.

Koning: Titel gegee aan die naam van 'n manlike monarg
'n Kroon en septer is simbole van die koning se mag
Koning: Titel gegee aan die naam van 'n manlike monarg
Koningin Elizabeth II is die staatshoof van die Verenigde Koninkryk en die 15 Britse realms
Koning: Titel gegee aan die naam van 'n manlike monarg
Koning Willem-Alexander van die Nederlande

Verskeie state in Europa het 'n koning of koningin, soos België, Denemarke, Nederland, Noorweë, Swede, die Verenigde Koninkryk en Spanje. Ook Jordanië, Kambodja, Lesotho, Maleisië, Marokko, Saoedi-Arabië, eSwatini en Thailand het 'n koning.

Die vrou van 'n koning word 'n koningin genoem. 'n Vrou wat die troon as gevolg van oorerwing bestyg word ook 'n koningin genoem.

As 'n land 'n koning of koningin het, is dit 'n monargie. 'n Land wat deur 'n koning of koningin regeer word, word 'n koninkryk genoem.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

EuropaLandMan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipoteseGeboortePubliekKinderregteKolitisOnderhoudSoortnaamVennootskapPussy RiotSatellietBoer Soek 'n VrouVars waterTatoeëermerkKoolstofdioksiedGeografie van Suid-AfrikaVerkleurmannetjieTolla van der MerweFrankrykAspoestertjiePropagandaFamilie (verwantskap)EskomMondSteenkool in Suid-Afrika3D-rolprentPaulus van TarsusInternetLys van Suid-Afrikaanse musikanteCalviniaEienaamLys van Nederlandse skildersWolfProteïenByNG gemeente JansenvilleAtlantis, Wes-KaapEerste WêreldoorlogSwart nasionalismeManie LibbokGawes van die Heilige GeesKonjunktivitisVisMieliestronkLabia (geslagsdele)Afleiding (taalkunde)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKangogrotteAfrikaMcDonald'sYsterBybelHorlosieSinoniemAngssteuringBurgerregteSuiwelprodukWhatsAppDuitse maselsHomofoonKlein-KarooWetenskaplike metodeAfkappingstekenPornhubGewone breukeEkologieVryheidsmanifesRefentse MorakeErns GrundlingKolonoskopieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNoord-KaapNederduitsch Hervormde KerkKarakteriseringBloemfonteinByvoeglike naamwoordRivierSinkStillewe🡆 More