Prostaatklier

Die prostaatklier, 'n deel van die voortplantingstelsel, kom voor by manlike soogdierspesies en is geleë onder die blaas en tussen die rektum, die sluitspier, 'n paar slagare en bondels senuwees.

Dit blyk dat die funksie van die klier is om omtrent een derde volume van 'n man se saadvloeistof te produseer. Die klier is egter nie noodsaaklik vir voortplanting nie en dus kan dit as 'n relatief onbelangrike orgaan beskou word. Sommige wetenskaplikes vermoed egter dat die hoofdoel van die prostaatklier is om die voortplantingskanaal teen infeksie in die urienweg te beskerm.

Prostaatklier
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. Dikderm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum

Hoe dit ookal sy, vir sy grootte kan die prostaatklier heelwat probleme veroorsaak.

  • Prostaatkanker – die mees algemene kanker onder mans, en die tweede grootste oorsaak van mans se kankersterftes na longkanker.
  • Vergroting van die prostaat – een van die goedaardige gewasse wat die meeste in mans voorkom en baie ongemak en pyn veroorsaak.
  • Prostaatontsteking – die hoofoorsaak van urienweginfeksie by mans.

Sien ook

Tags:

BlaasInfeksieMannetjieRektumSemenSoogdierSpesieVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IdioomNasionale VrouedagSeismologieGlobaliseringWapen van Suid-AfrikaHartseerLys van bekende Suid-AfrikanersNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeraasbesoedelingWhatsAppSokkerEnkelvoudige sinErektiele disfunksieLLys van kinderspeletjiesNatuurlike hulpbronCovid-19-pandemieAngssteuringPeach van PletzenApple Inc.SuurreënWet op NaturellengrondWindenergieJohannesburgEreksieWaarheid-en-versoeningskommissieSekondêre sektor van die ekonomieSitrusHorlosieMagnesiumNederlandsNatuurrampSonenergieHulpwerkwoordMobutu Sese SekoPlantDuitslandSwawelBreinKleurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024UniegebouGroot Muur van ChinaEnsiklopedieAsemhalingKrieketResensieNiersteenAluminiumOraniaWaterkringloopPlastiekWerkloosheidAfrikaanse woordelys en spelreëlsToerismeNamakwalandFrederik Willem de KlerkBloukraanvoëlMiddeloorontstekingOlimpiese SomerspeleKaartKlereAuschwitz-konsentrasiekampTydlyn van die geskiedenis van Suid-AfrikaGrondbesoedelingLettergreepBlaarWoordsoortKolorektale kankerKlein-KarooHartaanvalEmosieHidroponikaBTW🡆 More