Elandré: Suid-Afrikaanse musikant

Elandré Schwartz (gebore 28 Augustus 1995 in Despatch, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse musikant.

Elandré het as 19-jarige by die Waterfront-teaterskool in Kaapstad studeer en bekendheid verwerf nadat hy 'n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Die video het oornag meer as 1 000 000 (07/2023) besoeke ontvang. Na die video se sukses, is hy genooi om op Bok Radio se ontbytprogram te sing en is tydens dié onderhoud deur Select Musiek 'n platekontrak aangebied.

Elandré
GeboortenaamElandré Schwartz
Gebore28 Augustus 1995 (1995-08-28) (28 jaar oud)
OorsprongDespatch, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
Jare aktief2016 – hede
EtiketteSelect Music, Sony Music Entertainment Africa
Webwerfwww.elandremusiek.co.za

Elandré se debuutalbum, Kleindorpdromer, is op 1 September 2017 vrygestel. Sy tweede album, Boomhuis, is op 19 April 2019 vrygestel. Sy derde album, “Rugsak", is op 21 Maart 2021 vrygestel.

Diskografie

Ateljeealbums

  • 2017: Kleindorpdromer
  • 2019: Boomhuis
  • 2021: Rugsak

Lewendige opnames

  • 2017: Sinkplaat Sessies

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Elandré DiskografieElandré VerwysingsElandré BronneElandré Eksterne skakelsElandréBok RadioBruce SpringsteenDespatchKaapstadOos-KaapSosiale mediaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontLeeuGoudBevolkingsafnameSinkRooms-Katolieke KerkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLuiperdHernubare energieWetenskaplike metodeVratMeervoudGeskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogSuurstofNasionale VrouemonumentPornhubKoedoeJanita ClaassenDirekte en Indirekte redeAfrikanernasionalismeDroogteMark (ekonomie)SwartbewussynsbewegingChatGPTSuid-Afrikaanse referendum van 1992AgtervoegselStaatstoelaeKultuurKasteel die Goeie HoopDoopVarkgriepDansVioolNierKrokodilAuschwitz-konsentrasiekampRugbyIslamStudievaardighedeRefentse MorakePeperboomSuid-AfrikaVormByeboerderyBrongitisFiela se kindPubiese hareWoordMondSkaapMieliestronkAngina pectorisTegnologieGamelanCorioliskragGevolge van aardverwarming op oseaneAntisemitismeSamestellende afleidingPeter Nguyen Van HungGeografie van Suid-AfrikaKakiebosHartaanvalRivierKlein-KarooSI-stelselMuishondKolorektale kankerAkkedisLydia WinchesterNamakwalandBloedsomloopstelselKrakatoaZack du PlessisJagluiperd🡆 More