Krakatoa: Aktiewe vulkaan in Indonesië tussen die eilande Java en Sumatra in die Straat van Soenda

Krakatoa (Indonesies: Krakatau) is 'n aktiewe vulkaan in Indonesië tussen die eilande Java en Sumatra in die Straat van Soenda.

Die vulkaan is veral bekend as gevolg van sy ongekende swaar uitbarsting in 1883.

Krakatoa
Krakatoa: Aktiewe vulkaan in Indonesië tussen die eilande Java en Sumatra in die Straat van Soenda "Anak Krakatoa" in 2007
Ligging Indonesië
Hoogte 813 meter bo seevlak
Prominensie 813
Koördinate 6°6′7″S 105°25′23″O / 6.10194°S 105.42306°O / -6.10194; 105.42306 105°25′23″O / 6.10194°S 105.42306°O / -6.10194; 105.42306
Bergtipe Kaldera
Rotsouderdom 100 000 jaar
Laaste uitbarsting Desember 2018
Ligging van Krakatoa op 'n kaart (Indonesië)
Krakatoa
Krakatoa
Krakatoa: Aktiewe vulkaan in Indonesië tussen die eilande Java en Sumatra in die Straat van Soenda
Die uitbarsting van 1883

'n Indonesiese sultan se geskrifte wat bewaar gebly het vertel hoe 'n uitbarsting in die jaar 535 die eilande Sumatra en Java verdeel het, en dus aanvanklik een eiland was. Hierdie uitbarsting was moontlik die oorsaak van die uiterste weerstoestande in die jare 535 tot 536.

In 1927 is 'n nuwe eiland, Anak Krakatau, of "Kind van Krakatoa", van die kaldera wat deur die uitbarsting in 1883 gelaat is, asook die huidige ligging van vulkaniese aktiwiteit gevorm.

Die Ujung Kulon Nasionale Park is saam met Krakatoa in 1991 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

Lees ook

Eksterne skakels

Tags:

IndonesiesIndonesiëJava (eiland)SumatraVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FrankrykAnale kankerOutismeAngolese BurgeroorlogPesachBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Gianna MichaelsVoedselkettingVlinderBeëdigde verklaringSeisoenVersoeningsdagSirkusToestand van materieMisdaadromanKappie (skryfteken)KookpuntSteenkoolInternetKerngeneeskundeElektrode23 AprilLabia (geslagsdele)FotosinteseKasteel die Goeie HoopMynbouGewone breukeIoonLys van Kaapstad se voorstedeGeskiedenis (vakgebied)KarooMenstruasieMetaalRefleksiePersentasieKewerSimmetrieMateriaalKolonoskopiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersErfenisVakbondPikkewynAfrikaanse woordelys en spelreëlsToerismeJan van TonderKlereHeelgetalWitrenosterMartin Luther King jr.TikTokPolisieAfkortingAborsieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDrakensbergeVoornaamwoordJaco JacobsVerlede tydSonLenteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVoëlKatoenMuskietSuid-Afrikaanse randChapmanspiek-rylaanPreseminale vloeistofSirkelKoue OorlogKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDolfynHadedaErosietipes🡆 More