Evangelie

'n Evangelie is 'n geskrif wat 'n beskrywing bied van die lewe, bediening, dood, begrafnis en opstanding van Jesus.

Die woord word hoofsaaklik gebruik om te verwys na die vier kanonieke evangelies: die Evangelie volgens Matteus, Evangelie volgens Markus, Evangelie volgens Lukas en die Evangelie volgens Johannes, alhoewel die benaming ook vir nie-kanonieke geskrifte aangewend word soos die Evangelie van Tomas. Die benaming "evangelie" verwys ook na die boodskap self, soos saamgevat deur die vier evangelies, of deur die hele Nuwe Testament. Die woord "evangelie" kom van die Griekse woord "euangelion" (εὐαγγέλιον) wat 'goeie (blye) boodskap' beteken.

Evangelie
Die sogenaamde P52: 'n papirusfragment uit 'n kodeks van ongeveer 90-160 n.C.. Die fragment is een van die eerste bekende manuskripte van die Nuwe Testament.

Nuwe Testamentiese apokriewe

Die volgende Evangelies vorm nie deel van die Bybel nie en het slegs Apokriewe waarde:

Tags:

Evangelie van TomasEvangelie volgens JohannesEvangelie volgens LukasEvangelie volgens MarkusEvangelie volgens MatteusJesusNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofKarretjiemenseTafelbergPersentasieMaagsweerSharpeville-slagtingTswanaLys van Afrika-landeHemelvaartsdagGroot-VisrivierSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKinkhoesSamestellingBeeldspraakTelkomDriedimensioneelVolhoubare ontwikkelingHannes van WykEweknienetwerkMenslike skeletAfrikaanse taalleerHernubare energieHerpes simplexWilna SnymanSimmetrieUnited Democratic FrontAfvalbestuurGeboorteKasteel die Goeie HoopChristiaan Frederik BeyersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SilwerVormWinnie Madikizela-MandelaZoeloeDuitslandMusiekErfenisdag (Suid-Afrika)MateriaalLeonardo da VinciNiemetaalPad na jou hartLettergreepAbstraksie (rekenaarwetenskap)KernkragBysteekLeeuSpelerposisies in rugbyNetbalSwart nasionalismeLien se lankstaanskoeneKoos BekkerLys van Nederlandse skildersEnkelvoudige sinBernice WestLChromatografieLys van Joodse feeste en herdenkingsByung-Chul HanIndustriële RevolusieCradock-4LuiperdOnse VaderPinksterSeksposisie22 NovemberWeervoorspellingAdolf HitlerLys van nedersettings in Suid-AfrikaVioolLeenwoordAardverwarmingJaco JacobsBosbokSinkHeks van HexrivierNag van die lang messe🡆 More