Via

VIA is ’n Afrikaanse vermaak- en leefstylkanaal wat 24 uur per dag leefstyl- en realiteitsprogramme aanbied.

Dit word op DStv-kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium-, Extra, Compact- en Family-pakkette beskikbaar. Dit is Media24 se eerste televisiekanaal en word vanaf Maandag 9 November 2015 om 16:00 uitgesaai. Dit het begin met 22 nuwe programme wat op kos, diëte, verhoudings, troues en styl fokus. Die teikengroep is Afrikaanse vroue en hul gesinne.

VIA
Gestig 9 November 2015
Netwerk DStv
Eienaar Media 24
Beeldformaat SD / HD
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
DStv kanaal 147

Programme

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

20159 NovemberAfrikaansDStvMedia24TelevisieWerklikheidsreeks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorstromingSkilpadOutismeWikiquotePenisVersoeningsdagSuid-Afrikaanse WeermagWelwillendheidsdagBeesElektrodeTelkomJakobKommaBernice WestMusiekSwart menseSuiwelprodukLys van Suid-Afrikaanse skrywersRookgewoonteFibonacci-reeksTropiese sikloonGriekwa-AfrikaansKolorektale kankerKasteel die Goeie HoopToekoms van die AardeKonjunktivitisGreen PornoSeksueel oordraagbare infeksieBek-en-klouseerProvinsies van Suid-AfrikaMaagC.J. LangenhovenSlag van Cuito CuanavaleLys van Afrika-landeAntisemitismeKankerAluminiumWillie JoubertMikro-ekonomiePersentasieHeelgetalGeldMetafoorJudaïsmeCorioliskragKoorsblaarLyfstraf in skoleKrokodilSilwerFraktuurDrinkwatervoorsieningVlag van Suid-AfrikaPampoentjiesAppel (sanger)GqeberhaByvoeglike naamwoordWhatsAppDemi Lee MooreVryheidsmanifesAfrikaanse WikipediaSekondêre sektor van die ekonomieNiersteenFotoVrouPlaattektoniekSeksDoopOudtshoornBywoordLys van musiekinstrumenteTrekarbeidIntensiewe vormMurunwa MakwarelaAarde se atmosfeerJSE🡆 More