Media24

Media24 is een van die toonaangewende publikasiegroepe in Afrika.

Die groep het belange in koerante, tydskrifte, internet besighede, uitgewerye, private onderwys, drukperse en verspreidingsmaatskappye. Baie van dié publikasies en besighede is bekroonde leiers op hul onderskeie terreine. Media24 het ook talle internasionale en plaaslike sustermaatskappye in die mediabedryf deur sy beheermaatskappy, Naspers.

Media24
Tipe Media
Gestig 18 Desember 1914 (stigting van Naspers)
1 Augustus 2000 (stigting van Media24)
Hoofkantoor Kaapstad, Wes-KaapSuid-Afrika
SleutelpersoneIshmet Davidson
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieKoerante
ProdukteUitgewery, Drukkery, Verspreider
InkomsteR5,5 miljard (2010)
MoedermaatskappyNaspers
Webwerfmedia24.com
Media24
Esmaré Weideman, oudredakteur van Huisgenoot, het later uitvoerende hoof van Media24 geword.

Geskiedenis

In Augustus 2000 het Media24 (die voormalige Nasmedia) vanaf Naspers afgestig en 'n onafhanklike maatskappy geword. As gevolg van die herstrukturering het Naspers al sy gedruktemedia-belange onder een sambreel geplaas met ’n onafhanklike uitvoerende hoof en sy eie visie, bedryfstrategie en direksie.

In April 2005 het die Media24-struktuur 'n verdere verandering ondergaan toe twee ander Naspers-afdelings as twee onafhanklike besigheidseenhede geïnkorporeer is: Via Afrika, wat verskeie besighede in die boekbedryf het, en Educor, die voorste verskaffer van private onderrig in Suid-Afrika.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaInternetKoerantNaspersTydskrif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anrich HerbstWitbloedselRosa ParksOlimpiese SomerspeleJeugdagGeelhoutAanpassingskapasiteitSeksuele opwekkingGoudkus (streek)PampoentjiesAssonansieDurbanSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAfrikaAsemhalingGroot TrekMigrasie van diereSenuweestelselKolorektale kankerLetterlike en figuurlike taalgebruikOos-KaapEerste WêreldoorlogBeurtkragLys van Suid-Afrikaanse musikanteGeslagsgelykheidPlastiekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAnglisismePenisBiodiversiteitVerlede tydNicole StraussNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVersamelnaamMalariaLewerSosiale mediaNamibiëMetaalMenslike skeletMandalaAardbewingSonkragSneeuGawes van die Heilige GeesLys van Afrikaanse skrywersApartheidRasionale getalSprokieVryheidsdagPersoonlikheidKimberleyVryheidsmanifesLandbouSikloonPinksterIntensiewe vormLettergreepVoortrekkermonumentMaagMeningsverskil oor aardverwarmingMiltAkroniemKameelperdGlobaliseringWet op BevolkingsregistrasieAlliterasieTafelbergMonumentChemiese verbindingBeaufortskaalAntisemitismePersoonlike voornaamwoordErfenisAbsolute monargie🡆 More