Wie's Jou Poppie?

Wie's Jou Poppie? is 'n gewilde TV-program wat sedert 12 Julie 2017 op VIA (DStv kanaal 147) uitgesaai word.

Die program word deur Melinda Bam aangebied.

Wie's Jou Poppie?
Genre Realiteit
Geskep deur VIA Media 24
Aangebied deur Melinda Bam
Afsluitingstema Aanhaling deur Melinda
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 3
Aantal episodes 39
Produksie
Looptydperk 22 minute (omtrent)
Produksiemaatskappy Light in a Bulb
Uitsending
Oorspronklike kanaal VIA
Oorspronklike lopie 12 Julie 2017 (2017-07-12)

Die voormalige Mej. Suid-Afrika is vasberade om te bewys sy is meer as net 'n poppie. Elke week pak Melinda en 'n gas 'n nuwe uitdaging aan.

Reeks 1 word Woensdae om 20:30 op VIA uigesaai.

Reeks 2 word Woensdae om 18:00 op VIA uitgesaai.

Reeks 3 word Vrydae om 17:30 op VIA uigesaai.

Wie's Jou Poppie? is ook aanlyn beskikbaar op DStv Now.

Reekse

Reeks Episodes Oorspronklik uitgesaai
Eerste uitgesaai Laaste uitgesaai
1 13 12 Julie 2017 (2017-07-12) 4 Oktober 2017 (2017-10-04)
2 13 18 April 2018 (2018-04-18) 11 Julie 2018 (2018-07-11)
3 13 12 Oktober 2018 (2018-10-12) 4 Januarie 2019 (2019-01-04)

Episodes

Reeks 1 (2017)

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
11Charlize Berg - Om met gewere te skiet sit beslis nie in almal se broek nie. Melinda daag Charlize uit om saam met haar skietbaan toe te gaan.12 Julie 2017 (2017-07-12)
22Charlene Brouwer - Melinda en Charlene hou hul lywe loodgieter. Geblokte dreine en gebarste pype wag op hul.19 Julie 2017 (2017-07-19)
33Angelique Gerber - Melinda en Angelique kyk of poppies 'n punch kan vat.26 Julie 2017 (2017-07-26)
44Juanita de Villiers - Melinda en Juanita wys ons hoe om boerewors te maak en te braai.2 Augustus 2017 (2017-08-02)
55Beate Opperman - Melinda en Beate raak handing in die laboratorium.9 Augustus 2017 (2017-08-09)
66Zetske van Pletzen - Melinda en Zetske spring uit 'n vliegtuig.16 Augustus 2017 (2017-08-16)
77Mandi Baard - Melinda en Mandi wys wat hulle kan doen met die Amarok op 'n 4X4 baan.23 Augustus 2017 (2017-08-23)
88Vanes-Mari du Toit - Melinda en Vanes-Mari gaan Johannesburg se strate skoonmaak en wys dat poppies nie bang is om in asblikke te krap nie.30 Augustus 2017 (2017-08-30)
99Izel Bezuidenhout - Melinda en Izel kyk of hulle hul egte boeremeisievernuf kan gebruik om bome te sloop, hout te kap en te verwerk.6 September 2017 (2017-09-06)
1010Bianca le Grange - Melinda en Bianca neem die leisels van 'n varkboerdery oor en kyk of hul 'n sog of twee kan help.13 September 2017 (2017-09-13)
1111Liesl Laurie - Melinda en Liesl gaan saam as 'n Tuks vrouerugbyspan oefen.20 September 2017 (2017-09-20)
1212Kristen Raath - Melinda en Kristen bou en pleister 'n muur.27 September 2017 (2017-09-27)
1313Yutamé Venter - Melinda en Yutamé doen roller derby.4 Oktober 2017 (2017-10-04)

Reeks 2 (2018)

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
141Marlee van der Merwe - Melinda en Marle oefen bietjie aksie tonele.18 April 2018 (2018-04-18)
152Donnalee Roberts - Melinda en Donnalee werk op 'n koeiplaas.25 April 2018 (2018-04-25)
163Rozanne McKenzie - Melinda kry vir Rozanne om saam met haar wolkekrabber-venters te was en dis meer uitdagend as wat hulle verwag het.2 Mei 2018 (2018-05-02)
174Lindi Delport - Melinda en Lindi pak 'n bedompige, donker, vuil uitdaging aan met onbekende gediertes wat rondkruip.9 Mei 2018 (2018-05-09)
185Mila Guy - Van slange wil Mila niks weet nie. Ongelukkig is dit presies wat sy en Melinda in die gesig moet staar.16 Mei 2018 (2018-05-16)
196Marisa Drummond - Marisa is bang vir hoogtes, maar dis die minste van hul probleme wanneer hulle uitvind gekraakte ribbes in moontlik in vandag se kaarte.23 Mei 2018 (2018-05-23)
207Nadia Herbst - Melinda en Nadia besef hulle sal hande moet vuilmaak en toilette skoonmaak.30 Mei 2018 (2018-05-30)
218Nádine - Melinda en Nádine raak handig as motorwerktuigkundiges.6 Junie 2018 (2018-06-06)
229Sorina Erasmus - Sorina weet nie wat op haar wag wanneer Melinda haar in die diepkant gooi.13 Junie 2018 (2018-06-13)
2310Quinne Brown - Quinne se kinderdroom om 'n brandweervrou te wees, word waar.20 Junie 2018 (2018-06-20)
2411Janina Oberholzer - Melinda het 'n voëltjie hoor fluit dat Janina nie baie van sekere diere hou nie.27 Junie 2018 (2018-06-27)
2512Odelle de Wet - Melinda en Odelle moet 'n hotel bestuur, kamers skoonmaak en kosmaak.4 Julie 2018 (2018-07-04)
2613Franja du Plessis - Franja is baie bang vir bye. Sy en Melinda werk op 'n heuningplaas.11 Julie 2018 (2018-07-11)

Reeks 3 (2018)

No.
algeheel 
No. in
reeks 
Episode  Oorspronklike uitsaaidatum 
271Rolene Strauss - Melinda daag Rolene uit om te sien of blaffende honde ook kan byt.12 Oktober 2018 (2018-10-12)
282Marciel Hopkins - Melinda nooi die voormalige Mej. Suid-Afrika-finalis en model, Marciel om saam met haar fiets te ry. Maar dit klink makliker as wat dit is.19 Oktober 2018 (2018-10-19)
293Kim Cloete - Melinda kuier saam met Kim en hulle pak die bul behoorlik by die horings!26 Oktober 2018 (2018-10-26)
304Zakeeya Patel - Melinda en Zakeeya kyk of hul in die ware sin van die woord die hond haaraf sal kan maak.2 November 2018 (2018-11-02)
315Tamaryn Green - Melinda kyk of Tamaryn kan lug skep uit haar besige skedule.9 November 2018 (2018-11-09)
326Vanessa Carreira-Coutroulis - Melinda en Vanessa skiet teiken.16 November 2018 (2018-11-16)
337Tatum Keshwar - Melinda en Tatum gaan klop aan by 'n klub waar akrobatiese toertjies gedoen word.23 November 2018 (2018-11-23)

Tags:

Wie's Jou Poppie? ReekseWie's Jou Poppie? EpisodesWie's Jou Poppie?DStvTVVIA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaTasché BurgerEkonomie van Suid-AfrikaGianna MichaelsSatellietfotoWebblaaierNierversakingWayde van NiekerkKunsmatige intelligensieKaapstadRatelTrevor NasserGrootste rampe in Suid-AfrikaPêrelMiskruierPerdGoudNederduitsch Hervormde KerkKoos BekkerKrugerwildtuinVersamelnaamSomerWikiquoteMusieksimboleGalblaasSteenkool in Suid-AfrikaAlice MunroRooilipslangLys van Afrikaanse skrywersKunsmisNemunasNierVleilandSuid-Afrikaanse GrensoorlogMaagdelikheidJazzHomoniemDemokrasieVaginaAnette EngelbrechtHoofstadKultuurSuikersiektePerdebyeLieweheersbesieAardverwarmingCleopatra VIILys van Suider-Afrikaanse soogdiereGenadedoodAnneli van RooyenNasiebouAntjie KrogHerfsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNasionale VrouedagVermontLiewe HeksieKlimaatGevolge van aardverwarming op oseaneWynand StrydomGeskiedenis van Suid-AfrikaSwawelEmfiseemLeon KrugerVulkanismeDokterTradisionele literatuurAfrikaanse TaalmonumentTwaalf Stamme van IsraelBoelierySarel Jacob PretoriusInfeksieGemeenskapsorganisasieAkademiaLuiperdHeks van HexrivierSport🡆 More