Sam Nzima

Sam Nzima (8 Augustus 1934 – 12 Mei 2018) was 'n Suid-Afrikaanse fotojoernalis wat bekend geword het vir die foto van 'n sterwende 12-jarige Hector Pieterson wat hy op 16 Junie 1976 geneem het tydens die Soweto-opstand en die wêreld ingestuur het.

Hy het op daardie stadium die koerant The World verteenwoordig.

Sam Nzima
Gebore(1934-08-08)8 Augustus 1934
Sterf12 Mei 2018 (op 83)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepFotojoernalis
Bekend virBeeld van die sterwende Hector Pieterson tydens die Soweto-opstand
EggenootThelma
Kinders7

Sam is in Lillydale, Mpumalanga gebore en gebly. Hy is in die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit oorlede. Hy word oorleef deer sy vrou Thelma en sewe kinders.

Eksterne skakels


Tags:

Hector PietersonKoerantSoweto-opstandSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaktheidKlankKolonoskopieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLongontstekingStikstofTogoSondagBisSteve BikoEnsiklopedieTom Weston-JonesSuid-Afrikaanse pondStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)Lys van bekende Suid-AfrikanersGlobaliseringAnneli van RooyenAfrikaanse woordelys en spelreëlsWetenskaplike klassifikasie7de LaanSpinnekopDobbelPadtekens in Suid-AfrikaBotswanaEthiopiese kalenderNepotismeEmilia ClarkeJapanPlettenbergbaaiRoemeniëAsemhalingMotorAngssteuringBruto binnelandse produkCristina Fernández de KirchnerSelMaselsKunselementeRichard Maurice BuckeBoodskap20ste eeuWeeluisBroodbomeRenosterWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLikkewaanEuropaGeslagsorgaanKontinentDesimale breukeKlimaatveranderingPenisSinsbouKonjunktivitisWestdenedam-rampMuggieGemeenskapsorganisasieMillimeterGeskiedenis van AfrikaGeslagsgelykheidIntelligensieSkeletHomoniemArendBuffelPofadder (slang)VormBeesVerenigde StateIrakKubieke meterKatastrofiese bewegingLys van lande volgens bevolkingPeriodieke tabelErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More