Rolling Stone

Die Rolling Stone-tydskrif is 'n Amerikaanse tydskrif toegewy aan musiek, liberale politiek en populêre kultuur wat tweeweekliks gepubliseer word.

Rolling Stone
Rolling Stone
Redakteur Jann Wenner
Redaksielede Will Dana
Kategorieë Musiektydskrif
Frekwensie tweeweekliks
Uitgewer Wenner Uitgewers
Totale Oplaag 1,4 miljoen
Jaar gestig 1967
Eerste uitgawe
Land
Taal Engels
Webwerf www.rollingstone.com

Oorsprong in San Francisco

Rolling Stone het sy oorsprong in San Francisco in 1967 gehad, deur Jann Wenner (wie tot vandag nog die redakteur en uitgewer is) en musiek resensent Ralph J. Gleason. Wenner het $7500 by sy eie familie en sy toekomstige vrou, Jane Wenner, se familie geleen om die tydskrif tot stand te bring.

Rolling Stone het aanvanklik geïdentifiseer met, en rapporteer oor die hippie teenkultuur van die era. Die tydskrif het homself gedistansieer van die ondergrondse pers van die tyd, soos Berkeley Barb, en meer aanvaarde joernalistieke standaarde beoefen en die radikale politiek van die ondergrondse pers vermy. In die heel eerste uitgawe van die tydskrif het Wenner geskryf dat Rolling Stone "nie net oor musiek gaan nie, maar ook die dinge en houdings wat musiek omhels." Dit het die 'de facto kredo' van die tydskrif geword.

Verwysings

Tags:

KultuurMusiekPolitiekTydskrifVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede WêreldoorlogF.W. de KlerkMieliestronkBobby AngelInnes en Franna BenadéMuishondApostoliese GeloofsbelydenisAngkor WatOrthopteraMiddeleeueHoofpynTelstar 1Wladimir PoetinAllan BoesakGlenys LynneVersamelnaamSaccharomyces cerevisiaeGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLys van sterrewagkodesColombiaWhatsAppLys van politieke partye in Suid-AfrikaSalomoPeach van PletzenTsjeggo-SlowakyeHalifax, Nova ScotiaKarpaletonnelsindroomRugbywêreldbeker 1991Vaginale kankerBeeldspraakPeter von GommMusiekVlag van die Verenigde KoninkrykPikriensuurDigitale objek-identifiseerderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Guinee-BissauBrasiliëKrampGuineeThe GuardianChristendomJan BlohmDominikaWiki CommonsRoebelDermpoliepGurbanguly BerdimuhamedowRugby AustraliaVolkekundeWes-SamoaRoemeensVolstruisKunsmatige intelligensiePenisverlengingTallinnLikkewaanGeografiese koördinatestelselBahreinTrigeminale neuralgiePaaseierWillie JoubertLord’sAmenemhat IGriekelandHentaiNamibiëSuid-AfrikaParkinson se siekteSluipmoordWikimedia-stigtingBinnelandersSelfoonRomeinse RykTransvaalUniversiteit van die Witwatersrand🡆 More