Perifere Senuweestelsel

Die perifere senuweestelsel is die deel van die senuweestelsel wat buite die sentrale senuweestelsel geleë is.

Dit verskaf die verbindings van en na die organe en weefsel asook die sentrale stelsel.

Perifere Senuweestelsel
Die senuweestelsel.

Die perifere senuweestelsel word volgens funksie ingedeel in die outonome en die somatiese senuweestelsel. Dit bestaan uit 31 paar rugmurgsenuwees, 12 paar harsingsenuwees, 2 splankniese senuwees wat links en regs langs die werwelkolom voorkom en hul bybehorende senuweeselle wat buite die sentrale senuweestelsel lê. Hierdie senuwees besenu onder meer spiere, organe en ledemate.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

OrgaanSentrale senuweestelselSenuweestelselWeefsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitsBoelieryKrugerwildtuinPersoon (taalkunde)JeuksiekteAntisemitismeVraag en aanbodBloemfonteinAspoestertjieBek-en-klouseerLeeuDieregeluideErosietipesDiepaartromboseLys van Afrikaanse skrywersDataverwerkingWortelCutt GlasSuid-Afrikaanse GrensoorlogJust NuisanceNederlandsAkwariumNarsistiese persoonlikheidsteuringTradisionele literatuurSenuweestelselMikro-ekonomieMuscat Internasionale LughaweBrongitisDeelwoordMarco PoloMosesWaterpokkiesPoesStedelike hitte-eilandOrgasmeHartaanvalLys van elemente volgens simboolDie Stem van Suid-AfrikaVierde Industriële RevolusieHernubare energieKlankverskynselsRoesTydFransSlawernyPseudowetenskapXhosasBorskankerKoperVrystaatChristendomLiefdeVisEngelsKragopwekkingLys van Afrikaanse rolprenteBynierLys van politieke partye in Suid-AfrikaAnusGrondsoorteKatoenKlein-KarooHutsmerkRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KrokodilKommunikasieTuberkuloseKoos du PlessisSonja HerholdtBesoedelingChristogramWeer (meteorologie)SkilpadPesachSpringbokkeChristene🡆 More