Schwannsel

Schwannselle of selle van Schwann (genoem na die fisioloog Theodor Schwann) is gliaselle wat verbind word met die akson van sommige senuweeselle.

Elke sel vorm een segment van ’n miëlienskede, en tussen elke segment is ’n ismus of insnoering van Ranvier. Schwannselle sorg net vir miëlien in die perifere senuweestelsel; in die sentrale senuweestelsel sorg oligodendrosiete daarvoor.

Struktuur van ’n tipiese neuron
Schwannsel

Die Schwannselle se funksie is om die impulsgeleiding in die akson te versnel. ’n Akson sonder ’n miëlienskede kan ’n impuls teen ’n snelheid van 3 tot 4 m/s gelei, maar een met ’n miëlienskede kan dit teen 120 m/s doen. Dié snelheid kom goed te pas in die perifere senuweestelsel, waar die afstande in die menslike liggaam groot kan wees. ’n Miëlienskede het ook ’n beskermende en ondersteunende funksie in ’n akson.

Die twee tipe van Schwannselle is miëlinerend en nie-miëlinerend.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AksonGliaselInsnoering van RanvierMiëlienPerifere senuweestelselSentrale senuweestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LidwoordJacques LootsAardkorsGriepGeelsugVoortplantingPeriodieke tabelLys van bekende Suid-AfrikanersLieweheersbesieSirkelSeksposisieVleilandKondensasieKonjunktivitisMisdaadBaälWêreld- Ekonomiese ForumSteve HofmeyrKoekie (rekenaarwetenskap)BTWSkilpadNag van die lang messeKernoorlogDirekte en Indirekte redeAfrikaanse woordelys en spelreëlsLeonardo da VinciBreingewasWetenskaplike klassifikasieBernice WestEerste WêreldoorlogGoogle MapsProstaatkankerWaterbesoedelingDieregeluidePortugeesVlag van Suid-AfrikaJuan Antonio VillacañasPêrelVerbuigingBeaufortskaalTrappe van vergelykingKlimaatNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVaginaDokterFiela se kindWiskundeDesmond TutuMIVFotoVisGasa-Israel-konflik van Oktober 2023Intensiewe vormDriedimensioneelOraniaBurgerregteHorlosieKalahariAppelAanval op Pearl HarborDuitsTrekarbeidMierIranse aanval op Israel in 2024AdolessensieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaCholesterolOutismeTuisbladAngina pectorisSeksspeeldingGeslagsorgaan🡆 More