Neurologie: Mediese spesialiteit wat fokus op afwykings van die senuweestelsel

Neurologie (van die Griekse νεῦρον neuron en die agtervoegsel -λογία -logia, studie van) is ’n geneeskundige terrein wat neurologiese afwykings ondersoek.

Dit behels die diagnose en behandeling van alle soorte toestande en siektes wat verband hou met die sentrale en perifere senuweestelsel (asook die onderafdelings outonome en somatiese senuweestelsels), insluitende hul bloedvate, spiere en ander weefsel. Neurologiese praktyke steun swaar op neurowetenskap, wat die wetenskaplike studie van die senuweestelsel is.

’n Neuroloog is ’n geneesheer wat in neurologie spesialiseer en opgelei is om neurologiese afwykings te behandel. Neuroloë kan ook betrokke wees by navorsing en toetse.

Daar is ’n aansienlike oorvleueling tussen neorologie en psigiatrie; die grense tussen die twee dissiplines en die toestande wat hulle behandel, is effens duister.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GrieksNeurowetenskapPerifere senuweestelselSentrale senuweestelselSenuweestelselSiekte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusieksimboleAlice MunroArmoedeTegnologieLianie MayHerpes simplexBernice WestInflasieHemelvaartsdagSpinnekopNedersettingWinnie Madikizela-MandelaEmfiseemSteenkool in Suid-AfrikaAMusiekteaterLeon KrugerNuwe TestamentSwitserlandRepubliek van Zoid AfrikaGoudHeupvervangingHoofpynGasRobert SobukweWynand StrydomIranFisioterapiePlaasjapieJohannesburgFiksieSwemGriepErfenisdag (Suid-Afrika)Jannie du ToitSinoniemAnilingusToestand van materieWayde van NiekerkRegardt van den BerghLys van Afrikaanse skrywersMantisApostoliese GeloofsbelydenisJana CilliersWortelMaagdelikheidCutt GlasHannes van WykBelastingWerkloosheidGrondsoorteOnderhandelinge om apartheid te beëindigKuberkrakerNederduitsch Hervormde KerkMaatskappyDiepaartromboseOrale seksLiewe HeksieSoogdierAtlantiese OseaanToekoms van die AardePaarl GimnasiumOntkiemingHamerkopWaterbesoedelingPolisieRefentse MorakeMikro-ekonomieAmandelTydMusiekLeah van NiekerkKorrupsieSeekoeiAkkedisChemiese elementNasionale Vrouemonument🡆 More