Mqanduli

Mqanduli is 'n klein dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is op die pad tussen Viedgesville en Koffiebaai. Bantu Holomisa is in die dorpie gebore.

Mqanduli
Mqanduli is in Oos-Kaap
Mqanduli
Mqanduli
Mqanduli Mqanduli se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O / -31.817; 28.750 28°45′O / 31.817°S 28.750°O / -31.817; 28.750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikO.R. Tambo
MunisipaliteitKoning Sabata Dalindyebo
Stigting1876
Oppervlak
 • Totaal9,88 km2 (3,81 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 647
 • Digtheid268/km2 (690/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense99.1%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 94.7%
 • Engels 2.5%
 • Gebaretaal 0.9%
 • Afrikaans 0.65%
 • Ander 1.85%
Poskode (strate)
5080
Poskode (posbusse)
5080
Skakelkode047

Geskiedenis

Die dorpie is in 1876 gestig. Die dorp se naam beteken 'die vervaardiger van slypstene'. Dit is na aanleiding van 'n plaaslike vakman wie se reputasie as slypsteenmaker ver buite die grense van die distrik getrek het.

Distrik

Die distrik is 1 200 km2 groot. Die belangrikste bedryf is skaapboerdery.

Sien ook

Bronne

Tags:

Mqanduli GeskiedenisMqanduli DistrikMqanduli Sien ookMqanduli BronneMqanduliBantu HolomisaKoffiebaaiOos-KaapSuid-AfrikaTranskeistreekViedgesville

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregteNigerGeoffrey HintonJulius MalemaSelfstandige naamwoordMenslike skeletPous Innocentius IIRing van VuurRina HugoLiesbreukErnst van der WaltMensAntoniemHipoteseSonnestelselVergelykings (taalkunde)JudaïsmePous Stefanus IIIJohannesburgDarwinismeMusieksimboleWynand du ToitOosters-Ortodokse KerkSteenkool in Suid-AfrikaAfrikaansPubiese hareKunsmatige intelligensieAstronoomGezina, PretoriaKatalaanse WikipediaAfrikaanse naguilPhilip GlassGriekelandMiddeleeueBulgaryeBalletArabiesWiskundige terminologieIndianeChristendomLi KeqiangSwangerskapKoorsblaarKaukasiese taleMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHoenderrasseAarde se atmosfeerWladimir WisotskiLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GetalEpilepsiePaaseierNamur (provinsie)PinksterTegnologieLys van Afrikaanse televisiereekseRaymond KurzweilGeldSonsteekMotorvoertuigGordelroosSkilpadKaapstadKabeljouEtihad AirwaysGuineeOnderhandelinge om apartheid te beëindigHondPenisverlengingEvolusieMetafoorPenisBergskilpadEkonomie van Suid-AfrikaPersoonlikheid🡆 More