Lauren Bacall

Lauren Bacall, die skuilnaam van Betty Joan Perske (16 September 1924 – 12 Augustus 2014), was 'n Amerikaanse model en aktrise.

Bacall was reeds in die 1940's 'n mode-ikoon en was tot haar dood in die filmwese betrokke gewees. Sy was met Humphrey Bogart getroud en het in 'n paar rolprente saam met hom verskyn.

Lauren Bacall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bacall (1976–1979)

Geboortenaam Betty Joan Perske
Geboorte 16 September 1924
The Bronx
Sterfte 12 Augustus 2014
New York Stad
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Aktrise, model
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bacall is veral bekend as die "leidende dame" in verskeie misdaad-dramas. In die genre verskyn sy in rolprente soos The Big Sleep (1946) en Dark Passage (1947). Sy het as komediant in How to Marry a Millionaire (1953) en Designing Woman (1957) opgetree. In 2005 sluit sy haar loopbaan af met 'n klein rol in Manderlay, 'n film van Lars von Trier.

In 1999 is Bacall deur die American Film Institute as een van die 25 grootste vroulike sterre van alle tye bekroon.

Sy is op 12 Augustus 2014 aan 'n ernstige beroerte by haar huis in New York Stad oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

12 Augustus16 September19242014Humphrey Bogart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingVrymesselaryAnilingusMuisvoëlVoortrekkermonumentLandbouKweekhuiseffekLewerChatGPTAtleetvoetKrimpvarkieLeeuBloedsomloopstelselOorGeprosesseerde kosResensieKriekWikiHannes van WykWebblaaierAfkortingLys van Afrikaanse rolprenteMensRassismeHarvey WeinsteinVisPlatoConsolidated B-24 LiberatorGordelroosLongontstekingWaterkringloopJacques LootsAnne FrankHartaanvalMynbouDiepaartromboseGesonde dieetVaginaDie GelofteNasiebouHondsdolheidGewone slakvreterAngolese BurgeroorlogVlag van Suid-AfrikaIronieJuan Antonio VillacañasTennisEskomOostenryk1 HenogReënspinnekopLys van Afrikaanse televisiereekseBreinVrouSterUitwerking van klimaatsveranderingAlkoholismePampoentjiesLys van Griekse mitologiese figureWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOrthopteraHoofkarakterLys van Suid-Afrikaanse musikanteFaktuurSeetherOnomatopeeKrapArmoedeverligtingNarsismeDuitse maselsNieuwoudtvilleNiersteenKramp🡆 More