Kaapse Skiereiland Universiteit Van Tegnologie

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT, Engels: Cape Peninsula University of Technology) is 'n universiteit in Kaapstad.

Dit beslaan onder andere kampusse in Zonnebloem en Bellville. Die universiteit is gevorm deur die samesmelting van die voormalige Kaapse Technikon en die Skiereiland Technikon.

Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie
Kaapse Skiereiland Universiteit Van Tegnologie
Die Kaapstad-kampus met die Tafelberg in die agtergrond.

Leuse:Creating Futures
Gestig:2005 as 'n samesmelting van die Kaapse Technikon (1920) en die Skiereiland Technikon (1962)
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Thandi Modise
Vise-kanselier:Chris Nhlapo
Studentetal:meer as 33 569 (Desember 2013)
Ligging:Kaapstad, Wes-Kaap
33°55′56″S 18°38′25″O / 33.93222°S 18.64028°O / -33.93222; 18.64028 18°38′25″O / 33.93222°S 18.64028°O / -33.93222; 18.64028
Kampus:vyf
Kleure:Blou en wit
Bynaam:Katte
Affiliasies:AAU, CHEC, HESA
Webtuiste:cput.ac.za

KSUT bied verskeie programme aan in vele velde, insluitend ingenieurswese en grafiese ontwerp. Programme tot op DTech-vlak word aangebied.

Verwysings

Tags:

BellvilleEngelsKaapstadUniversiteitZonnebloem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kobus LombardVars waterGroepsdrukVoëlgriepLeeuOlimpiese SomerspeleOogproblemeMIVKondensasieJagluiperdAfrikaArgitektuurWindWerkersdagKatoenNatuurbewaringMartin Luther King jr.Fleetwood MacEreksieOseaanbesoedelingGautengHoofstadOseaanNasionale VrouedagKhoikhoiVulvaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAntoniemKolitisElizabeth II van die Verenigde KoninkrykEkonomie van Suid-AfrikaRomeinse RykNatriumKommaKrimpvarkieBreinMenseregtedagHugenootHemelvaartWetenskapPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLuiperdDiskriminasiePlaasmoorde in Suid-AfrikaXHTMLSamestellende afleidingTrigeminale neuralgieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Jo BlackSwartbewussynsbewegingJodeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van Afrika-landeSI-stelselNoord-KaapGesonde dieetWiskundeUnited Democratic FrontBesproeiingSwart nasionalismeMenslike seksuele gedragLongontstekingSeksKaliumAfrikanersMenseregteRymKoekie (rekenaarwetenskap)PropagandaAvbobPseudowetenskapKaapse PlooigordelKindersiektesKeelseerXenofobieFinale OplossingVaalrivier🡆 More