Geelbekwou

Die geelbekwou (Milvus aegyptius parasitus) is 'n roofvoël wat as 'n somerbesoeker aan Suid-Afrika geklassifiseer kan word.

Dit is meer algemeen in Sentraal-Afrika. Hulle leef in 'n verskeidenheid habitats wat van woudrande tot grasveld wissel. Die voël is algemeen in dig bevolkte landelike woongebiede. In Engels staan die voël bekend as Yellow-billed Kite.

Geelbekwou
Geelbekwou
In vlug oor die Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M.a. parasitus
Binomiale naam
Milvus aegyptius parasitus
Gmelin, 1788
Geelbekwou
verspreiding in liggroen

Voorkoms

Geelbekwou 
Volwasse geelbekwou te Londolozi-wildtuin in Mpumalanga
Geelbekwou 
Jongeling in die Krugerwildtuin

Die voël word 50 tot 58 cm lank en weeg 570 tot 760 gram. Dit is effens kleiner as die swartwou. Die volwasse voël het 'n donkerbruin kop en 'n heldergeel snawel. Die oë is donker rooierig.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gezina, PretoriaFrans1991SalomoParysKnopiespinnekopWolmaransstadApartheidIndianeNorfolk-eilandAlkoholismeSowjetunieDonkieTheodore RooseveltArtemisRooiwaterSint-LaurensrivierSeksuele opwekkingDirigentSpringsMusiekOrthopteraSaoedi-ArabiëWard CunninghamRoemeensAzerbeidjanAarde se atmosfeerHoër Landbouskool BolandRuan JoshGoogle TranslateRomeinse RykHondsdolheidDeon GrootLikkewaanThys die BosveldklongNarkoseHottentot (vis)VolkekundeSteve Biko2013 Aboe Dhabi Grand PrixChester A. ArthurIndonesiëPuerto RicoJo BlackNarsisme2024Theuns JordaanBosluisbytkoorsAllan BoesakEvolusieAardbewingKaapse MaleiersLongontstekingBelarusHoofpynChirurgieVerkoueSoewereine Militêre Orde van MaltaWillie JoubertGeskiedenis van AfrikaansLBloublasieFraktuurBeeldspraakBernice WestKatJaarVlag van EuropaMeervoudSaaltennisLys van Joodse feeste en herdenkingsNapoleon I van FrankrykNazi-DuitslandJohannesburgCleopatra VII🡆 More