Cotunniet

Cotunniet is 'n loodhoudende mineraal met formule PbCl2.

Cotunniet
Cotunniet  
Formule PbCl2 
Nickel-Strunz (10) 3.DC.85  
Kleur kleurloos, wit, liggeel, liggroen 
Glans adamantyn, syagtig, perlagtig 
Hardheid 1,5 -2 (Mohs) 
Digtheid 5,8 g/cm3 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking tweeassig (+) 
RI-waardes nα = 2.199 nβ = 2.217 nγ = 2.260 
Kristallografie 
Ruimtegroep Pnam (nie-standaard) 
Strukturbericht-kode C23 
Nommer 62 
Eenheidsel a = 7.6222(5) Å, b = 9.0448(7) Å, c = 4.5348(4) Å 
Cotunniet
* Lys van minerale
Portaal Cotunniet Geologie

Dit is genoem na die Italiaanse professor in anatomie, Domenico Cotugno (1736-1822).

Dit kan onder 325 °C uit vulkaniese gasse neerslaan.

Kristalstruktuur

Cotunniet 
Negevoudige omringing

Cotunniet het 'n ortorombiese struktuur wat die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se C23-tipe struktuur is. In hierdie struktuur is Pb negevoudig omring deur chlooratome, soos dit ook in matlockiet gevind word.

Plekke aangetref

Die mineraal word op enkele plekke in die wêreld aangetref:

Tags:

LoodMineraal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HokkieProstaatklierGeslagRooikophoutkapperKewerSelfstandige naamwoordMonopoliePubliekRomeinse syfersSuid-Afrikaanse GrensoorlogStikstofBoerperdWikiquoteVolhoubaarheidBeesBreingewasFanie OlivierSwartwitpensProstaatmasseringEnsiklopedieKoos KombuisYsterLatynMensDigitale objek-identifiseerderSewe wonders van die wêreldLeonardo da VinciBlouMantisAntieke EgipteImpakte van toerismeNoord-KaapMenslike seksuele gedragPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVulvaNoord-AmerikaSkoenlapperNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaXKaapstadse waterkrisis 2015-2018Goud2023 Monaco Grand PrixTropiese sikloonGesondheidsbeleidMosambiekse spoegkobraLongGrootkolmuskeljaatkat13 JunieLangste woordLewerEugenetikaBruin huisslangVerkragtingVlag van AfghanistanVaringBakterieSeksspeeldingSmall HandsGewone mossieKasakstanIsraelChirurgieMuisvoëlGewone kwikkieRichard van der WesthuizenEngelsJakkalsWortel (groente)OlienhoutPerineumCarles PuigdemontBruto binnelandse produkHemelvaartLa NiñaDokterStollingsgesteente🡆 More