Uraanivsulfied: Chemiese verbinding

Algemeen

Eienskappe

Naam Uraan(IV)sulfied
 
Chemiese formule US2
Molêre massa 302,16 [g/mol]
CAS-nommer 12039-14-4  
Voorkoms staalgrys vastestof
Fasegedrag  
Fase α-fase 
Selkonstantes 1029,3pm; 637,4pm  
Ruimtegroep P4/ncc 
Nommer 130  
Fase β-fase 
Selkonstantes 448,03pm; 743,9pm; 412,09pm  
Ruimtegroep Pnma 
Nommer 62  
Strukturbericht C23 
Fase γ-fase 
Selkonstantes 724,73(4)pm; 407,04(2)pm  
Ruimtegroep P62m 
Nommer 189  
Strukturbericht C22
Smeltpunt 1850 °C
Kookpunt
Digtheid (X-straaldigtheid) 7,43 [g/cm3] (α); 8,07 [g/cm3] (β); 8,13 [g/cm3] (γ)
Oplosbaarheid  
ΔfHɵ -521±8 [kJ/mol]; β: -519,7±8,0 [kJ/mol] @298,25K

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Uraanivsulfied: Kristalstruktuur, Geïsoleerde molekules, Verwysings Chemie

Uraan(IV)sulfied of uraandisulfied is 'n verbinding van uraan in sy 4+ oksidasietoestand met swael met die formule US2.

Kristalstruktuur

Die stof kristalliseer in drie modikasies:

  • α-US2 het 'n tetragonale struktuur met ruimtegroep P4/ncc
  • β-US2 kristalliseer in die ortorombiese cotunniet-(PbCl2)-struktuur. Dit is C23 in die strukturbericht-klassifikasie.
  • γ-US2 kristalliseer in die heksagonale hersiene anti-Fe2P-struktuur, C22 in die strukturbericht-klassifikasie.

γ-fase

Die γ-fase het die hoogste digtheid en is dalk 'n hoëdrukfase, wat onder kameromstandighede metastabiel is.

Die kristalstruktuur bestaan uit driehoekige prismas van chalkogeenatome wat die uraanatome omring. Hulle is drievoudig gekapt, waardeur die U-koördinasie negevoudig is Die prismas rondom die U(1)-atome deel hul basiese driehoekige vlakke met die prismas bo en onder en vorm prisma-kettings langs die c-as. Hulle word verbind deur hul rande parallel met c te deel. 'n Driedimensionele netwerk ontstaan met seskantige tonnels, waarin U(2)X(1)6-prismas ingevoeg word. Hulle vorm self ook kettings langs [001] wat egter van mekaar geïsoleer is. Die prismas rondom U(2) is met c/2 na dié rondom U(l) verskuif.

Geïsoleerde molekules

US2-molekules is deur laserablasie van die vaste materiaal en reaksie van die elemente tydens kondensasie in vaste argon vervaardig. Dit gee dieselfde IR-absorpsies as vroeëre reaksies van U-atome met swaeldamp. Die antisimmetriese strekmodus van US2 verskuif van 438,7 cm–1 in vaste argon na 442,3 cm–1 in vaste neon, wat wys dat dieselfde elektroniese toestand in beide matriksomgewings vasgevang is. Digtheid-funksionale berekeninge (DFT) vind 'n gebuigde (3B2)-grondtoestand vir die US2-molekule.

Verwysings

Tags:

Uraanivsulfied KristalstruktuurUraanivsulfied Geïsoleerde molekulesUraanivsulfied VerwysingsUraanivsulfied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OtterJaarGianna MichaelsLeesTweede WêreldoorlogVaginale kankerAnette EngelbrechtWerkersdagBotswanaProteïenRobbeneilandSuid-Afrikaanse GrensoorlogEkonomieProstaatkankerWortel (groente)Demi Lee MooreGompouVerenigde KoninkrykRooihartbeesPubliekGriekelandOrale seksReënspinnekopOorkruipersSoweto-opstandMangelontstekingNommertekenElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSalamanderProstaatmasseringThys die BosveldklongDesimale breukeVaringRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022Vergelykings (taalkunde)Cristiano RonaldoSeksuele omgangHondeklipbaaiJuanita du PlessisMiG-29SkoenlapperNeo-FascismeWaterbesparing in Suid-AfrikaGroepsdrukKoggelmanderSiener van RensburgBaarmoederSelfmoordIntensiewe vormPornhubGGravis-aksenttekenGregoriaanse kalenderKweperLys van lande volgens bevolkingLutheranismeAnatoliëVlermuisRooikophoutkapperAntieke Nabye OosteAsemhalingSoogdierInsekBAt BothaKrieketVigsLyfstraf in skoleWaterstofThabo BesterDigitale objek-identifiseerderSelfoonLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJakkie Louw🡆 More