Woiwodskap

'n Woiwodskap (Pools: województwo) is 'n administratiewe gebied van Pole.

Die naam is afgelei van die Pools woiwode - 'n term wat sy oorsprong in die Oud-Slawiese taal het en 'oorlogsleier' of 'krygsheer' beteken. Toe die woord teen ongeveer die 10de eeu begin gebruik is, is dit as naam gegee aan bevelvoerders van die plaaslike leër.

Woiwodskap
Poolse woiwodskappe sedert 1999
Afkorting Wapen Kode Nommerplate (motors) Woiwodskap Hoofstad Area km² Bevolking
(31 Desember 2003)
Bevolking
(30 Junie 2004)
DS Woiwodskap 02 D Neder-Silesië (dolnośląskie) Wrocław 19 947.76 2 898 313 2 895 729
KP Woiwodskap 04 C Kujawië-Pommere (kujawsko-pomorskie) Bydgoszcz¹
Toruń²
17 969.72 2 068 142 2 067 548
LU Woiwodskap 06 L Lublin (lubelskie) Lublin 25 114.48 2 191 172 2 187 918
LB Woiwodskap 08 F Lubusz (lubuskie) Gorzów Wielkopolski¹
Zielona Góra²
13 984.44 1 008 786 1 009 177
LD Woiwodskap 10 E Łódź (łódzkie) Łódź 18 219.11 2 597 094 2 592 568
MP Woiwodskap 12 K Klein-Pole (małopolskie) Krakau 15 144.10 3 252 949 3 256 171
MA Woiwodskap 14 W Masowië (mazowieckie) Warskou 35 597.80 5 135 732 5 139 545
OP Woiwodskap 16 O Opole (opolskie) Opole 9 412.47 1 055 667 1 053 723
PK Woiwodskap 18 R Subkarpate (podkarpackie) Rzeszów 17 926.28 2 097 248 2 097 325
PD Woiwodskap 20 B Podlachië (podlaskie) Białystok 20 179.58 1 205 117 1 204 036
PM Woiwodskap 22 G Pommere (pomorskie) Gdansk 18 292.88 2 188 918 2 192 404
SL Woiwodskap 24 S Silesië (śląskie) Katowice 12 294.04 4 714 982 4 707 825
SW Woiwodskap 26 T Heilig Kruis Kielce 11 672.34 1 291 598 1 290 176
WM Woiwodskap 28 N Ermland-Masurië (warmińsko-mazurskie) Olsztyn 24 202.95 1 428 885 1 428 385
WP Woiwodskap 30 P Groot-Pole (wielkopolskie) Poznań 29 825.59 3 359 932 3 362 011
ZP Woiwodskap 32 Z Wes-Pommere (zachodniopomorskie) Szczecin 22 901.48 1 696 073 1 695 708



Woiwodskappe van Pole Woiwodskap

Woiwodskap Ermland-Masurië | Woiwodskap Woiwodskap Groot-Pole | Woiwodskap Heilig Kruis | Woiwodskap Subkarpate | Woiwodskap Klein-Pole | Woiwodskap Kujawië-Pommere | Woiwodskap Lebus | Woiwodskap Łódź | Woiwodskap Lublin | Woiwodskap Masowië | Woiwodskap Neder-Silesië | Woiwodskap Opole | Woiwodskap Podlachië | Woiwodskap Pommere | Woiwodskap Silesië | Woiwodskap Wes-Pommere


Tags:

PolePools

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Noord-Sotho (taal)WoestynErfenishulpbronEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMiltVloeistofSinoniemMahatma GandhiHemelvaartRooipandaBynierVaginale kankerAmateurradioChroniese siekteKriekChatGPTHeelgetalPersKunsBloedsomloopstelselSkarlakenkoorsKlimaatNatuurlike hulpbronKrugerwildtuinNatuurrampVigsSwawelGroot-VisrivierHandré PollardHartversakingArabiesGeletterdheidSwartrenosterWiskundige terminologieErfenisTweede VryheidsoorlogSelfoonSeksueel oordraagbare infeksieDigvormLys van Nederlandse skildersMaagsweerHeupDurbanVaginaJodeAarverkalking22 NovemberWeer (meteorologie)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Bek-en-klouseerNelson MandelaGrondsoorteLys van Afrika-landeChromatografieMagsverheffingKinkhoesTropiese sikloonBloedvergiftigingWhatsAppSpreeuDelft, KaapstadEkonomie van Suid-AfrikaAdolf HitlerToerismeYsbeerSonnetOlimpiese SpeleWoordGoogleInternetKommaAfrikaanse taalleerWolk🡆 More