Lublin

Lublin is die administratiewe hoofstad van die gelyknamige woiwodskap in die ooste van Pole en ook die grootste Poolse stad oos van die Wisła-rivier.

Met 'n bevolking van meer as 350 000 is Lublin tans die negende grootste stad in die land. Dit is sowat 150 kilometer suidoos van Warskou en sowat 180 kilometer noordwes van die Oekraïense stad L'viv (Lemberg) geleë. Vier universiteite is in Lublin gesetel.

Lublin
Lublin

Kaart Wapen
Lublin
Lublin
Vlag
Lublin
 Land Vlag van Pole Pole
 Woiwodskap Lublin Lublin
 Koördinate 51°14′N 22°34′O / 51.233°N 22.567°O / 51.233; 22.567
 Stigting (eerste verwysing) 12de eeu
 Stadstatus 1317
 Oppervlakte:  
 - Totaal 147,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 163-238 m
 Bevolking:  
 - Totaal (30 Junie 2009) 350 462
 - Bevolkingsdigtheid 2 377/vk km
 - Agglomerasie 564 000
 Tydsone MET (UTC +1)
 - Somertyd MEST (UTC +2)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -
 - Gem. temp. Januarie/Julie -
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm
 Burgemeester Krzysztof Żuk
 Amptelike Webwerf um.lublin.pl

Tags:

OekraïnePoleWarskou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsBronadresEkonomieTrekarbeidKlavierVerstedelikingOnderwysBloutongsiekteDeelwoordSosiale mediaChristiaan Frederik BeyersNetbalKrieketNasionalismeYsbeerWikiquoteKolonoskopieJeugdagHandelsmerkGroepsdrukSmeltpuntEnkelvoudige sinSeptimius AwardsLys van Afrikaanse rolprenteMiddelmisbruikPaasfeesXenofobie in Suid-AfrikaMaanWoordeboek van die Afrikaanse TaalVakbondTopsy SmithIndiëBosbokToekoms van die AardeNavorsingRefentse MorakeNierTienerKorrupsieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKerngeneeskundeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBreinVoëlNommertekenProksemikaWaarheid-en-versoeningskommissieSoweto-opstandSeksuele penetrasieLatynDemokrasieKweekhuiseffekRenosterLys van Joodse feeste en herdenkingsBeaufortskaalMikro-ekonomieSuid-Sotho2001ArmoedeverligtingGriepNG gemeente JansenvilleMetaalSeekoeiDie GelofteSkoenlapperWhatsAppFrankrykVoornaamwoordToerismeKerrieFacebookHerfsWebwerfC. Louis Leipoldt🡆 More