Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole

Masowië (Pools: Województwo Mazowieckie) is die grootste woiwodskap in Sentraal-Pole met meer as 5 miljoen inwoners, die hoofstad is Warskou.

Die woiwodskap is op 1 Januarie 1999 gestig.

Vlag van die Woiwodskap Masowië
Vlag van die Woiwodskap Masowië
Woiwodskap
Masowië
Kaart
Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole
Wapen en vlag
Wapen van die Woiwodskap Masowië Vlag van die Woiwodskap Masowië
Basiese gegewens
Setel van die woiwode: Warskou
Setel van die parlement: Warskou
Woiwode: Jacek Kozłowski
Woiwodskapsmaarskalk: Adam Struzik
Grootste stad: Warskou
ISO 3166-2: PL-MZ
Nommerplate: W
Bevolking: 5 213 855 (30 Junie 2009)
Bevolkingsdigtheid: 146 inw. per km²
Geografie
Oppervlakte: 35 566 km²
- waarvan land: ? km²
- waarvan water: ? km²
Strekking: Noord-suid: tot 270 km
Wes-oos: tot 221 km
Hoogste punt: ? m bo seevlak
Laagste punt: ? benede seevlak
Landskapstruktuur
Bosse: 22,3 %
Waterliggame: ? %
Landbou: 59,7 %
Ander: ? %
Administratiewe verdeling
Selfregerende stede: 5
Powiat (distrikte): 37
Munisipaliteite: 314

Geskiedenis

Masowië is 'n landskap van vlaktes met swak grond en tradisionele rietdak-huisies wat wyd uitgestrek rondom die Poolse hoofstad Warskou lê. Dit is – behalwe vir die streke naby Warskou – van oudsher 'n relatief arm gewes waar inwoners 'n karige bestaansboerdery beoefen het.

Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole 
'n Historiese graanskuur in Górzno

Reeds in die 11de eeu is pogings onderneem om hier 'n onafhanklike ryk te vestig. Sedert 1138 is Masowië deur die plaaslike selfstandige Piaste-dinastie geregeer. Dit het nie deel gevorm van die in 1320 nuut gestigte Poolse koninkryk nie en was 'n tyd lank selfs 'n Luxemburgse leenstaat.

Op politieke gebied het die Masowiese vorste hulle in die spanningsveld tussen Poolse kroon en die Duitse Ordenstaat beweeg, en eers in 1526, toe die twee laaste heersers kinderloos gesterf het, is die gebied by die Pools-Litause Gemenebes ingelyf. Masowië het danksy sy strategiese ligging tussen Pole, Litaue en die Oossee in die volgende dekades 'n sentrale rol in die koninkryk begin speel. Nogtans was die plaaslike adel vanweë sy behoudende en provinsiale karakter allesbehalwe 'n dryfveer vir politieke en ekonomiese vooruitgang in die Pools-Litause staat.

Sodoende is daar in Masowië vandag minder argitektoniese en ander trekpleisters as byvoorbeeld in Groot- en Klein-Pole. Bekende besienswaardighede sluit die Romaanse kerkgeboue langs die Weichsel-rivier, die Gotiese baksteenkastele van die Masowiese vorstehuis, geboue volgens ontwerpe van die Italiaanse boumeester Gianbattista da Venezia in nedersettings soos Brochów of Pułtusk, en adellike landgoedere in byvoorbeeld Nieborów of Arkadia wat volgens die barok- en romantiese styl gebou is.

Grootste stede

    Stede met meer as 30 000 inwoners in 2006
  1. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Warschau1 700 536 (517,90 km²)
  2. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Radom – 226 895 (111,71 km²)
  3. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Płock – 127 224 (88,06 km²)
  4. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Siedlce – 76 074 (31,87 km²)
  5. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Pruszków – 55 452 (19,15 km²)
  6. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Ostrołęka – 53 579 (29,00 km²)
  7. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Legionowo – 50 553 (13,60 km²)
  8. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Ciechanów – 45 888 (32,84 km²)
  9. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Otwock – 42 881 (47,33 km²)
  10. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Żyrardów – 40 892 (14,35 km²)
  11. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Sochaczew – 37 998 (26,13 km²)
  12. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Mińsk Mazowiecki – 37 544 (13,12 km²)
  13. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Piaseczno – 37 506 (16,33 km²)
  14. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Wołomin – 36 710 (17,32 km²)
  15. Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Mława – 30 817 (35,50 km²)

Eksterne skakels


Woiwodskappe van Pole Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole 

Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Ermland-Masurië | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Woiwodskap Groot-Pole | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Heilig Kruis | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Subkarpate | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Klein-Pole | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Kujawië-Pommere | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Lebus | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Łódź | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Lublin | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Masowië | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Neder-Silesië | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Opole | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Podlachië | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Pommere | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Silesië | Woiwodskap Masowië: Woiwodskap in Pole  Wes-Pommere


Tags:

1 Januarie1999HoofstadPolePoolsWarskouWoiwodskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeWapen van Suid-AfrikaGroepsdrukVraag en aanbodElon MuskByOorBloedvergiftigingRymEuropaKinderregteVersoeningsdagHidroëlektrisiteitOsoonuitputtingOutismeSomerChatGPTPenisWitbloedselWoordeboekKarooSublimasieGoogle MapsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStillewePriemgetalIrma SternProteaJoodse kalenderJazzPlaasmoorde in Suid-AfrikaRosa ParksEwenaarDemi Lee MooreJan van RiebeeckKameelperdKoeffisiënt en magswortelDramaDieregeluideVennootskapMaagsweerNasionale lied van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingRefentse MorakeHeupMadison IvyGrondwet van Suid-AfrikaAntoniemGeelsugTydSuurreënSonnestelselMiddelmisbruikWeervoorspellingBartolomeus DiasKontinentRoesAnne FrankSkoenlapperEendLionel MessiLeenwoordGoogleKoue OorlogWortelMasturbasieMikro-ekonomieVlinderKarpaletonnelsindroom20ste eeuAntjie KrogSuurstofSinoniemSeevlak🡆 More