Weddellsee

Die Weddellsee is 'n see van die Suidelike Oseaan tussen Oos- en Wes-Antarktika.

Weddellsee
Weddellsee
Met ys bedekte Weddellsee
Koördinate:75°0′S 45°0′W / 75.000°S 45.000°W / -75.000; -45.000 45°0′W / 75.000°S 45.000°W / -75.000; -45.000
Ligging:Antarktika
Soort:See van die Suidelike Oseaan
Oppervlakte:2 800 000 km² (1 080 000 myl²)
Maksimum diepte:1 600 m (500 voet)
Eiland/e:Berkner-eiland, Suidelike Orkneyeilande, Suidelike Shetlandeilande
Gevries:Feitlik die hele jaar

Die Weddellsee is ná die Britse matroos, navigator en robbejagter James Weddell genoem, wat die see in 1823 vir die eerste keer bevaar het. Die see het 'n oppervlakte van sowat 2 800 000 km² en 'n maksimum diepte van 1 600 m.

Weddellsee
Kaart van Antarktika met die Weddellsee links bo

Die Weddellsee is tussen die Antarktiese Skiereiland in die weste, Koningin Maudland se Kaap Norvegia in die ooste, en die Suidelike Orkneyeilande en Suidelike Shetlandeilande in die noorde geleë. Die Weddellsee grens in die noorde aan die Scotiasee en in die ooste aan die Lazarefsee. Die 60ste suidelike breedtegraad vorm die noordelike grens. Soos al die seë van Antarktika is die Weddellsee noord van die Suidpool geleë en feitlik die hele jaar gevries. Die Weddellsee word deur Argentinië (Argentyns-Antarktika), Chili (Antártica Chilena) en die Verenigde Koninkryk (Brits-Antarktiese Gebied) opgeëis en tot hul Antarktis-gebied gereken, maar omdat dit volgens internasionale reg nie erken word nie, val die see soos die res van Antarktika onder die saak van die Antarktis-verdrag.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansWeddellsee  Wiki Commons het meer media in die kategorie Weddellsee.
  • (en) "Weddell Sea". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2018.

Tags:

AntarktikaRobSeeSuidelike OseaanVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin huisslangYsterStudievaardighedeStilleweDriedimensioneelBeurtkragChristendomGroepsgebiedewetEngelsSamestellende afleidingKrapInternetTelevisieOlifantBrittany Ashton HolmesMuskietKondensasieWikipediaKnieJohannesburgTrekarbeidSuid-Afrikaanse InkomstediensPersoonlikheidEthiopiëSias ReineckeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSpringbokkeLeeuAnale seksKurt-Lee ArendseOudtshoornLys van Suid-Afrikaanse skrywersDigtheidLidwoordCleopatra VIIMaatskappyKlimaatveranderingOos-KaapInstagramVersoeningsdagVoëlLiefdeAnneli van RooyenMielieAardedagSenuweestelselVennootskapWapen van Suid-AfrikaEienaamLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Afrikaanse woordelys en spelreëlsPornhubAfrikanernasionalismeAmhariesMiddeloorontstekingWaarheid-en-versoeningskommissieBorskankerWaterbesparing in Suid-AfrikaPeriodieke tabelResensieDoopKlankEnkelvoudige sinPretoriaSendelingposisieWiki CommonsBloemfonteinIdioomJakob7de LaanVincent van GoghStad633Kerngeneeskunde🡆 More