Suidelike Orkneyeilande

Die Suidelike Orkneyeilande (Engels: South Orkney Islands, Spaans: Islas Orcadas del Sur) is 'n eilandgroep naby die Antarktiese Skiereiland tussen die Suidelike Atlantiese Oseaan in die noorde en die Suidelike Oseaan in die suide.

Die Suidelike Orkneyeilande is in die suidooste van Suid-Amerika tussen die Scotiasee in die noorde en die Weddellsee in die suide geleë. In die noordweste is Vuurland met Kaap Hoorn, in die noorde die Falkland-eilande en in die noordooste Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande geleë.

Suidelike Orkneyeilande
Kaart van die Suidelike Orkneyeilande
Kaart van die Suidelike Orkneyeilande
Geografie

Ligging Antarktika, Suidelike Oseaan
Suidelike Atlantiese Oseaan
Koördinate 60°35′S 45°30′W / 60.583°S 45.500°W / -60.583; -45.500 45°30′W / 60.583°S 45.500°W / -60.583; -45.500

Hoofeilande Coronation-eiland
Oppervlakte 620 vk km (240 vk myl)
Hoogste punt Berg Nivea 1 265,8 m (4 153 voet)
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorsese gebied Suidelike Orkneyeilande Brits-Antarktiese Gebied

Vlag van Argentinië Argentinië
Provinsie Suidelike Orkneyeilande Argentyns-Antarktika

Demografie
Bevolking 0

Geadministreer onder die Antarktiese Verdrag
Suidelike Orkneyeilande
Spaanstalige Kaart van die Suidelike Orkneyeilande
Suidelike Orkneyeilande
Basis op die Signy-eiland

Die Suidelike Orkneyeilande word deur Argentinië (Argentyns-Antarktika) en die Verenigde Koninkryk (Brits-Antarktiese Gebied) opgeëis en tot hul Antarktis-gebied gereken, maar omdat dit volgens internasionale reg nie erken word nie, val die eilande soos die res van Antarktika onder die saak van die Antarktis-verdrag. Die Suidelike Orkneyeilande is na Orkney, 'n eilandgroep langs die kus van Skotland, genoem.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansSuidelike Orkneyeilande  Wiki Commons het meer media in die kategorie Suidelike Orkneyeilande.
  • (en) "South Orkney Islands". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 April 2020.

Tags:

Antarktiese SkiereilandArgipelAtlantiese OseaanEngelsFalkland-eilandeKaap HoornScotiaseeSpaansSuid-AmerikaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeSuidelike OseaanVuurlandWeddellsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonSelfstandige naamwoordSkisofrenieSeksuele stimulasieCleopatra VIIWilna SnymanVlagterminologieGewone luislangJana CilliersKunsmisAkwariumPols-oksimeterVerenigde KoninkrykEekhoringMasturbasieLeon KrugerMaagJazzChemiese verbindingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNarsismePaasfeesMeningsverskil oor aardverwarmingPriemgetalVars waterSkaapVoortrekkermonumentNederduitsch Hervormde KerkLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCovid-19-pandemiePornografiese akteurKommunikasieMetaalAtlantiese OseaanKarlien van JaarsveldDonderstormEmosieHoenderKrieketLys van lande volgens bevolkingLyfstraf in skoleKaren MeiringKunstenaarPenisAkkedisKoppeltekenHondSophie SchollSelKrapOogproblemeErektiele disfunksieHeks van HexrivierKolitisProteïenHelga UysSuikersiekteISO 3166-2Narsistiese persoonlikheidsteuringLys van veltoestandeHemelBesemEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaFisioterapieBobby AngelAndré JacobsAt BothaSwitserlandWaar ruwe rotseRobbeneilandTrevor NoahMelaatsheidStaatstoelaeMiskruier🡆 More