Scotiasee

Die Scotiasee (Engels: Scotia Sea, Spaans: Mar del Scotia) is 'n see van die Suidelike Oseaan tussen Suid-Amerika in die noordweste en Antarktika in die suidweste.

Scotiasee
Scotiasee
'n Ysberg in die Scotiasee, 1996
Scotiasee
Kaart van die Scotiasee
Koördinate:57°30′S 40°0′W / 57.500°S 40.000°W / -57.500; -40.000 40°0′W / 57.500°S 40.000°W / -57.500; -40.000
Ligging:tussen Suid-Amerika en Antarktika
Soort:See van die Suidelike Oseaan
Oppervlakte:900 000 km² (350 000 myl²)
Gemiddelde diepte:3 000–4 000 meter (10 000–13 000 voet)
Maksimum diepte:7 900 meter (26 000 voet)
Eiland/e:Falkland-eilande, Suidelike Orkneyeilande, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande, Vuurland

Die Scotiasee is in 1932 ná die skip Scotia genoem, wat die Skotse Nasionale Antarktiese Ekspedisie van 1902–1904 onder leiding van William Speirs Bruce onderneem het.

Scotiasee
Ligging van die Scotiasee

Die Scotiasee is tussen Vuurland en die Falkland-eilande in die noordweste, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande in die ooste, die Suidelike Orkneyeilande in die suide, die Suidelike Shetlandeilande en die Antarktiese Skiereiland in die suidweste asook die Drakedeurgang in die weste geleë. Die Scotiasee grens in die suide aan die Weddellsee. Die see het 'n oppervlakte van sowat 900 000 km² en 'n maksimum diepte van 7 900 m.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AntarktikaEngelsSeeSpaansSuid-AmerikaSuidelike Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stokely CarmichaelMiddelmisbruikMenseregteMynbedryf van Suid-AfrikaAnale seksAardeBevolkingSuid-AfrikaStilleweBaälLeestekenPretoriaGemeenskapVerkleurmannetjieGemeenskapsorganisasieMorfologie (taalkunde)AtmosfeerWikimedia-stigtingUnie van Suid-Afrika1990Cleopatra VIISuid-Afrikaanse randHondLeonardo da VinciBipolêre gemoedsteuringStudievaardighedeOligopolieLys van politieke partye in Suid-AfrikaDriehoekProteïenSwangerskapBeurtkragBreinvliesontstekingJavaScriptPaddaJeuksiekteSeptimius AwardsDiepaartromboseGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDeelwoordKlimaatveranderingPoesInternetSoutsuurRekeningkundeBek-en-klouseerTafelbergVerkragtingNederlandsLionel PetersonSuid-Afrikaanse GrensoorlogGawes van die Heilige GeesDroogteLys van veltoestandeSeegolfSeisoenVoortrekkermonumentMisdaadromanWortelMierKommunismeHortologieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Elon MuskOorkruipersDepressie (gemoedstoestand)KolonoskopieVersoeningsdagSeevlakRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WelwitschiaPad na jou hartNeurenberg-verhoreLionel MessiVryheidsmanifesGrondbesoedeling🡆 More