W Mensae

W Mensae (afgekort as W Men) is 'n buitengewone geelsuperreus in die Groot Magellaanse Wolk in die suidelike sterrebeeld Tafel.

Dt is 'n R Coronae Borealis-veranderlike waarvan die helderheid periodiek met verskeie magnitudes afneem.

W Mensae
Ligkurwe van W Mensae in naby-infrarooi van OGLE-data.[1]
Ligkurwe van W Mensae in naby-infrarooi van OGLE-data.
Sterrebeeld Tafel
Spektraaltipe F5Ipec
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 26m 24.516s
Deklinasie -71° 11′ 11.79″
Skynmagnitude (m) 13,90 (13,4pg - <18,3pg)
Absolute magnitude (M) -4,8
B-V-kleurindeks  +0,45
U-B-kleurindeks  -0,24
Besonderhede
Radius (R) 61
Ligsterkte (L) 7 700
Temperatuur (K) 6 700
Afstand (ligjaar) ~168 000
Eienskappe
Veranderlikheid R CrB
Ander name
W Mensae, HV 966, RMC 102, 2MASS J05262451-7111117, AAVSO 0527-71, OGLE LMC-RCB-13
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

W Men is 'n baie verafgeleë ster en lê in die naburige sterrestelsel die Groot Magellaanse Wolk. Ondanks sy groot ligsterkte het dit 'n maksimum skynbare magnitude van 13,8, wat te dof is om met 'n klein teleskoop te sien. Sy radius is bereken op 61 keer die Son s'n, oftewel 61 R.

W Men se veranderlikheid is in 1927 deur Willem J. Luyten ontdek. Dit behoort tot die baie skaars soort veranderlike sterre wat in die R Coronae Borealis-klas val; hulle word dikwels "omgekeerde novas" genoem omdat hulle soms baie verdof. Op sy maksimum helderheid het W Men 'n fotografiese (blou) magnitude van minder as 18,3, wat beteken dit kan dan nie op fotografiese plate bespeur word nie. Die algehele helderheid van die ster verander egter vermoedelik nie, want die afname in helderheid word waarskynlik veroorsaak deur stof wat die ster tydelik verberg. Kort golflengtes van lig word geabsorbeer en as infrarooi hervrygestel. Baie R CrB-sterre het kort pulseringstydperke; W Men het 'n tydperk van sowat 67 dae.

Verwysings

Skakels

  • W Mensae  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Groot Magellaanse WolkSuperreusTafel (sterrebeeld)Veranderlike ster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupvervangingAnorexia nervosaLys van medisinale kruieRenaissanceKoolhidraatKoolstofMusiekteaterSwart menseGriekwa-AfrikaansKaliumBoeddhismeAanhalingstekensVulkaanKaapstadse waterkrisis 2015-2018Selfstandige naamwoordMonoloogBritse RykVoegwoordMpumalangaOnderwys in Suid-AfrikaRooibloedselBaarmoederKunsBloemfonteinAtoomTropiese sikloonGeskiedenis van kindermishandelingLiefdeBybelNelson MandelaVierde Industriële RevolusieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBlack SashNiersteenAnilingusKatoenBynierMarie AntoinettePerdXenofobieSpelerposisies in rugbyJupiterMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaAntisemitismeLiesbreukOos-KaapSonkragAluminiumGlobaliseringSeksDirekte en Indirekte redeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikanernasionalismeSimboolOutismeBalletInternetOmanBelastingDepressie (gemoedstoestand)Carike KeuzenkampHage GeingobLetterlike en figuurlike taalgebruikWitstinkhoutPalestyneHeuningBreingewasArmeniëBateLys van elemente volgens simboolTelevisieBeurtkragDeelwoordLys van Afrika-landeWapen van Suid-AfrikaMuskietEuropaKlereLoon🡆 More