Groot Magellaanse Wolk

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Magellaanse Wolke
    Melkweg in die Plaaslike Groep lê. Hulle staan bekend as die Groot en die Klein Magellaanse Wolk. Vir die mense van die Suidelike Halfrond is die twee sterrestelsels...
  • Thumbnail for Groot Magellaanse Wolk
    Die Groot Magellaanse Wolk (GMW) is ’n satellietsterrestelsel van die Melkweg. Op ’n afstand van sowat 163 000 ligjare is dit die naaste sterrestelsel...
  • Thumbnail for Klein Magellaanse Wolk
    Die Klein Magellaanse Wolk (KMW) is ’n satellietsterrestelsel van die Melkweg. Dit is ’n onreëlmatige stelsel en het ’n deursnee van sowat 7 000 ligjare...
  • Thumbnail for Swaardvis (sterrebeeld)
    Frederick de Houtman. Die Swaardvis bevat die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk; die res is in die sterrebeeld Tafel. Die naam verwys na die dorade...
  • Thumbnail for WOH G64
    WOH G64 (kategorie Magellaanse Wolke)
    WOH G64 is ’n rooi hiperreusester in die Groot Magellaanse Wolk, ’n satelliet-sterrestelsel van die Melkweg, in die suidelike sterrebeeld Swaardvis. Dit...
  • Thumbnail for Tafel (sterrebeeld)
    sterrehemel, maar kan die suidelikste derde deel van die sterrestelsel Groot Magellaanse Wolk (LMC vir Large Magellanic Cloud op die sterrekaart regs) as baken...
  • Thumbnail for Supernova-oorblyfsel
    wat die beste bestudeer is, is SN 1987A in Februarie 1987 in die Groot Magellaanse Wolk. Ander bekende supernova-oorblyfsels is die Krapnewel; Tycho, die...
  • Thumbnail for Toekan (sterrebeeld)
    Magellaanse Wolk, ’n dwergsterrestelsel wat op ’n afstand van 210 000 ligjare een van die Melkweg se naaste bure is. Saam met die Groot Magellaanse Wolk...
  • Thumbnail for Tarantula-newel
    Tarantula-newel (ook bekend as 30 Doradus) is ’n H II-gebied in die Groot Magellaanse Wolk, in die sterrebeeld Swaardvis. Aanvanklik is gedink dis ’n ster...
  • Thumbnail for Dwergsterrestelsel
    klein aantal in vergelyking met die Melkweg se 200–400 miljard. Die Groot Magellaanse Wolk met sy 30 miljard sterre word soms as ’n dwergstelsel geklassifiseer...
  • Thumbnail for Skilder (sterrebeeld)
    ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim langs die Groot Magellaanse Wolk. Hoewel sy naam Skilder is, stel dit eintlik ’n skilder se esel...
  • Ursa Major I-dwergsterrestelsel (kategorie Groot Beer)
    330 000 ligjare van die Son af – sowat twee keer so ver as die Groot Magellaanse Wolk, die Melkweg se grootste en helderste satelliet-sterrestelsel. In...
  • Thumbnail for HD 37974
    HD 37974 (kategorie Magellaanse Wolke)
    'n veranderlike B[e]-hiperreus in die naburige sterrestelsel die Groot Magellaanse Wolk. Dit word omring deur 'n onverwagte stofskyf. R126 is 'n swaar,...
  • Thumbnail for OB-assosiasie
    sowat 400 ligjare weg. OB-assosiasies is ook al ontdek in die Groot Magellaanse Wolk en die Andromeda-sterrestelsel. Hulle kan baie seldsaam wees en...
  • Thumbnail for W Mensae
    W Mensae (kategorie Magellaanse Wolke)
    Mensae (afgekort as W Men) is 'n buitengewone geelsuperreus in die Groot Magellaanse Wolk in die suidelike sterrebeeld Tafel. Dt is 'n R Coronae Borealis-veranderlike...
  • Thumbnail for R136a1
    30 Doradus-kompleks (ook bekend as die Tarantula-newel) in die Groot Magellaanse Wolk. Die ster se ontdekking is in Julie 2010 aangekondig. ’n Span sterrekundiges...
  • hoofwerk, die "Boek van die Sterre", verwys hy onder meer na die Groot Magellaanse Wolk en die Andromeda-sterrestelsel, waarby eersgenoemde eers eeue later...
  • Thumbnail for Melnick 34
    Melnick 34 (kategorie Magellaanse Wolke)
    30 Doradus-kompleks (ook bekend as die Tarantula-newel) in die Groot Magellaanse Wolk. Albei komponente is onder die swaarste en helderste sterre bekend...
  • Thumbnail for Ligsterk blou veranderlike
    Doradus-veranderlikes, na S Doradus, een van die helderste sterre van die Groot Magellaanse Wolk. Hulle is baie skaars – net 20 voorwerpe kom as SDor voor in die...
  • Thumbnail for Plaaslike Groep
    satellietstelsel bestaan uit die Sagittarius-dwergsterrestelsel, Groot en die Klein Magellaanse Wolk, Canis Major-, Ursa Minor-, Draco-, Carina-, Sextans-, Sculptor-...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IslamIsraelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPiesangPalestyneStadLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLabia (geslagsdele)Las (rekeningkunde)Mag (sosiale wetenskappe)MoslemSeksuele penetrasieYouTubeArabiesOndernemingsvormWikimedia-stigtingLandbouKunselementeDubbelpuntLionel MessiMenslike seksuele gedragAnilingusConsolidated B-24 LiberatorJust NuisanceGeskiedenis van Suid-AfrikaKalsiumAnorexia nervosaSlawerny in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingMaatskappyUpingtonSpinnekopSitrusLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHeks van HexrivierDierMIVNasionale lied van Suid-AfrikaAlliterasieMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaSelfieAsiëGestremdheidBosluisbytkoorsLoonEkonomie van Suid-AfrikaGeskiedenis van kindermishandelingLetterlike en figuurlike taalgebruikAgtervoegselPampoentjiesNamibiëGeelsugPeriodieke tabelKoorsEpilepsieCovid-19-pandemieKommunismeTelevisieKlankverskynselsKlavierTsoenamiDemi Lee MooreDuitsSkilpadWoordOntwikkelde landOrthopteraLenteOmanMonopolyWeer (meteorologie)IndonesiëDoziTswanaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Waterpokkies🡆 More