Vroteier

Vroteier is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word.

Al die deelnemers sit met gekruisde bene in 'n sirkel op die grond na mekaar en kyk. Een deelnemer word as hardloper gekies om die spel te begin. Die hardloper hardloop om die sirkel en laat val 'n opgevoude sakdoek ongesiens agter een van sittende spelers. As die sakdoek agter jou val moet jy dit optel en om die sirkel begin hardloop terwyl die vorige hardloper jou plek inneem. As 'n deelnemer nie die sakdoek optel voordat die hardloper weer by hom kom nie, is hy 'n vrot eier en moet in die middel van die sirkel gaan sit totdat 'n volgende persoon uitgevang word. Die spel kan binnenshuis of buite op 'n grasperk of kombers gespeel word.

Sien ook

Verdere naleeswerk

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toekoms van die AardeSeksuele opwekkingTienerSonnetBronadresReënNederlandsElon MuskMagnesiumFamilie (verwantskap)PapierSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOrthopteraSlangCarles PuigdemontWebwerfArabiesPornografieSatellietGoogleAnilingusBeaufortskaalDie GelofteWoestynNasionaal-SosialismeD.J. OppermanOudtshoornFiela se kind22 NovemberPesachKunsSpinnekopHannes van WykAngolaSeksueel oordraagbare infeksieApokriewe boeke16 NovemberRenaissanceSiya KolisiDemokratiese Republiek die KongoSeksGeslagsgelykheidMondIntensiewe vormDiepaartromboseByRymFacebookKlimaatveranderingTussenwerpselGreen PornoEienaamLCristiano RonaldoAngolese BurgeroorlogVryheidsdagErfenisdag (Suid-Afrika)HaasXhosaLys van Kaapstad se voorstedeDuitse maselsLidwoordEkonomiese sektorSkarlakenkoorsWitbankToestand van materieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLeestekenOlimpiese Somerspele 2012Wetenskaplike klassifikasieNierversakingLionel PetersonBreyten BreytenbachAardbewingDie ontstaan van die dramaDurban🡆 More