Vlag Van Haïti

Die nasionale vlag van Haïti is op 29 Maart 1987 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon twee ewe wye horisontale bane in blou (bo) en rooi (onder) met die landswapen van Haïti in ’n wit vierkant reg in die middel van die vlag.

Vlag van Haïti
Vlag van Haïti
Vlag van Haïti
Gebruik Staats- en Oorlogsvlag en Staats- en Vlootvaandel Staats- en oorlogsvlag en staats- en vlootvaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 29 Maart 1987
Ontwerp Twee horisontale bane in blou (bo) en rooi (onder) met die landswapen in ’n wit vierkant in die middel van die vlag.
Wisselvormvlag van Haïti
Wisselvormvlag van Haïti
Gebruik Burgerlike vlag en vaandel Burgerlike vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Ontwerp Dieselfde as die nasionale vlag behalwe dat die landswapen ontbreek.

Ontwerp

Vlag Van Haïti 
Wapen van Haïti

Die Haïtane het tydens hul onafhanklikheidstryd gebruik gemaak van die Franse vlag maar in 1804 het hulle die wit baan verwyder, waardeur die blou en wit vlag ontstaan het. Die vlag is enkele kere aangepas en die huidige vlag is sedert 17 Februarie 1986 in gebruik. Tydens die Olimpiese Somerspele 1936 is toevallig opgemerk dat die vlag van Haïti dieselfde as die vlag van Liechtenstein was. Liechtenstein het daarna ’n kroon tot hulle vlag bygevoeg.

Kleure

Die kleurskema word hieronder gelys:

Vlag Van Haïti  Blou Rooi Wit (wapen) Geel (wapen) Groen (wapen)
RGB 0/32/159/ 210/16/52 255/255/255 241/181/23 1/106/22
Heksadesimaal #00209fff #d21034ff #ffffffff #f1b517ff #016a16ff
CMYK 100/80/0/38 0/92/75/18 0/0/0/0 0/25/90/5 99/0/79/58

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Haïti by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Haiti". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Haïti OntwerpVlag Van Haïti Ander vlaeVlag Van Haïti VerwysingsVlag Van Haïti Eksterne skakelsVlag Van Haïti198729 MaartHaïti

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EgipteOnderhandelinge om apartheid te beëindigWaarheid-en-versoeningskommissieBiblioteekAanhalingstekensTweede WêreldoorlogKaartOpenbare betrekkingeTien GebooieRoesDuitsDuitse maselsSeksuele stimulasieApokriewe boekePlatoMetafoorChinese Grand PrixStaalKrimpvarkieJeugdagIslamMikroskoopGeslagsorgaanSaartjie BaartmanVeelvuldige skleroseYstervarkCarles PuigdemontKlavierSeksueel oordraagbare infeksieOutismeDoziWaterPrimêre sektor van die ekonomieEkonomie van Suid-AfrikaMondVryheid van spraakDistrik SesKonsentrasiekampEid-oel-FiterTolla van der MerweDaggaNeutLys van politieke partye in Suid-AfrikaKankerbossieKunsMiddeloorontstekingJan van RiebeeckAl-Masdjid an-NabawiGewone luislangJak de PriesterSportJagluiperdOorNag van die lang messeSonkragEllipstekenPlatteland (rolprent)EugenetikaNatuurlike hulpbronMediaWikiVenesiëVarkPeach van PletzenSkoenlapperIslamitiese mitologieKatOu Apostoliese KerkPokkeFotosinteseLionel PetersonJudaïsmeNierNiersteenMenseregtedagRuhan du ToitOos-KaapBoerkaGeslagsgelykheidFaktuur🡆 More