Verdrag Van Portsmouth

Met die Verdrag van Portsmouth, wat op 5 September 1905 op die Amerikaanse Vlootwerf Portsmouth in Kittery in die deelstaat Maine onderteken is, is die Russies-Japannese Oorlog van 1904−1905 formeel beëindig.

Onderhandelinge tussen die Russiese Tsareryk en die Keiserryk Japan het tussen 6 en 30 Augustus plaasgevind waarby die Amerikaanse president Theodore Roosevelt as bemiddelaar opgetree het. Vir sy suksesvolle bemiddeling is die Nobelprys vir Vrede van 1906 aan Roosevelt toegeken. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die prys ontvang het.

Verdrag Van Portsmouth
Tekening van die verdrag.
Verdrag Van Portsmouth
Die Russies-Japannese vredesooreenkoms
Foto geneem in die argief van die Japannese Departement van Buitelandse Sake

Die oorlog was die eerste militêre konflik waarin 'n Europese moondheid 'n verpletterende neerlaag teen 'n vreemde land gely het. Nogtans was ook Japan ná die oorlog uitgeput genoeg om die vredesvoorwaardes te aanvaar. Rusland het Mantsjoerye ontruim, terwyl die skiereiland Liaotoeng met die seehawe Port Arthur en die suidelike helfte van Sachalin onder Japannese bewind gekom het. Japan was in die volgende dekades op politieke gebied geïsoleer. Die oorwinning oor Rusland het 'n sekere rol gespeel in die besluit om die Amerikaanse vlootbasis Pearl Harbor in 1941 aan te val. Japannese militariste en militêre strateë het blykbaar die verwagting gekoester dat die Verenigde State net soos Rusland maklik oorrompel en verslaan sou kon word.

Eksterne skakels

    Teks van die ooreenkoms

Tags:

19055 SeptemberJapanMaineNobelprys vir VredeRuslandTheodore Roosevelt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PornhubWerkwoordChatGPTKaapstadDaggaSoortnaamMediaWikiBorsvergrotingLys van Afrikaanse rolprenteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNoag se arkEid-oel-FiterJode in Suid-AfrikaMaagWaterbesoedelingEkonomiese sektorKontinentIllse RoosWebwerfWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIntensiewe vormOmgewingsgesondheidMorfologie (taalkunde)EreksieKoos KombuisTegnologieZambiëSwartkwasmuishondSmaakVoorvoegselDriedimensioneelProteaJenewerbessieOorkruipersNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNiemetaalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameXhosaBywoordOogproblemeNetbalKleurDistrik SesJuanita du PlessisHidroulikaAntoniemSelfmoordFamilie (verwantskap)Limpopo (rivier)Platteland (rolprent)Internasionale Historiese Genootskap RobbeneilandInfeksieEmo AdamsSwartbewussynsbewegingKlem-in-die-kaakArmoedeSeksismeTermietGrondwet van Suid-AfrikaVrouPeach van PletzenVlekvrye staalTrekklavierJohn Brown (aktivis)BoerkaErfenisdag (Suid-Afrika)Afro-AmerikanersSaartjie BaartmanVlag van Suid-AfrikaBiljoenJodeBorste🡆 More