Vedanga

Die Vedangas (Sanskrit: वेदाङ्ग vedāṅga, ledemate van die Veda) is ses bykomende dissiplines in Hindoeïsme wat in die antieke tyd ontwikkel het en met die bestudering van die Vedas verband hou.

Hulle is:

  1. Shiksha (śikṣā): fonetiek, fonologie, uitspraak. Dit fokus op die letters van die Sanskrit-alfabet, aksent, klem, melodie, ens.
  2. Chhandas (chandas): Digmaat. Dit folus op digmaat, onder andere dié wat gebaseer is op ’n vaste getal lettergrepe per vers.
  3. Vyakarana (vyākaraṇa): grammatika en linguistiese ontleding. Gaan oor grammatikareëls en ontledings om die presiese vorm van woorde en sinne vas te stel om idees duidelik oor te dra.
  4. Nirukta (nirukta): etimologie, verduideliking van woorde, veral dié van argaïese herkoms met ’n onduidelike betekenis.
  5. Kalpa (kalpa): rituele instruksies. Dit fokus op die standaardisering van prosedures vir Vediese rituele, asook die regte gedrag en pligte van ’n mens in verskillende stadiums van sy lewe.
  6. Jyotisha (jyotiṣa): Goeie tye vir rituele, astrologie en astronomie.

Die Vedangas het hul wortels in antieke tye en die Brihadaranyaka-Upanishad noem hulle ’n integrale deel van die Vediese geskrifte. Hulle kan teruggespeur word na die 2de millennium v.C. Dit is egter nie duidelik waar en wanneer die idee vir ’n lys van ses Vedangas ontstaan het nie.

Verwysings

Nog bronne

Eksterne skakels

Tags:

HindoeïsmeSanskritVeda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselHeelgetalSmall HandsFilosofieAntibiotikumXhosaMiddelmisbruikAardbewingLys van kinderspeletjiesAarverkalkingYsterBloeddrukAngina pectorisAntieke EgipteSinoniemChirurgieOorkruipersBloemfonteinTonnels van Củ ChiKunsmatige intelligensiePersoonlikheidIslamitiese StaatParasetamolDoopSitrusKoekie (rekenaarwetenskap)DomineeVerkragtingNederduitse Gereformeerde KerkHeilige Gees2024 Japannese Grand PrixLys van Afrikaanse televisiereekseMierLuxemburg (provinsie)Wiskundige terminologieMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaNierversakingSatanHentiesbaaiBloedgroepKoue OorlogSielkundeDesiré GardnerPalmsondagGelukBlaaskankerVaginaSewastopolTolla van der MerweABorrieNarkoseTransistorMenseregteRegPersChristo WieseHendrik HofmeyrBreinHottentot (vis)RamadanJane GoodallVersamelnaamLettergreepHoenderMichelle ObamaVoedingBroodwortelKrapApartheidSeksualiteit🡆 More