Uitroepteken

Die uitroepteken (!) word geplaas ná uitroepe en bevele, sinne wat emosie soos woede of verbasing uitdruk, of sinne wat hard uitgespreek word.

(AWS, 2017)

Uitroepteken

Stemvolume

Enige woord, frase of sin in die direkte rede wat hard en skielik uitgespreek moet word, eindig met 'n uitroepteken. Bv: "Skoert!" skree die man vir die hond.

Affek

  • Die uitroepteken wat ná 'n woord, frase of sin geplaas word, dui affek soos verbasing, ongeloof, blydskap of sarkasme aan. Bv: Eina!
  • Wanneer 'n uitroepteken binne 'n sin gebruik word om affek met betrekking tot die voorafgaande woord aan te dui, word dit tussen hakies geplaas. Bv: Ek vind mos uit my getroue geliefde (!) belieg my nog die hele tyd.
  • Bevele en waarskuwings word in die reël met 'n uitroepteken afgesluit. Bv: Kom hier! Gou!

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Uitroepteken StemvolumeUitroepteken AffekUitroepteken BronUitroepteken Eksterne skakelsUitroeptekenWoede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KamoefleringDemi Lee MooreJazzVaginale kankerWikipediaKatKolonoskopieRekenaarMateriaalMonopolyNG gemeente MurraysburgGroepsdrukHoofstadSteenkoolAngina pectorisLeah van NiekerkLys van Afrikaanse skrywersNasionaal-SosialismeMenstruasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogMandalaVerkleinwoordRacheltjie de BeerViëtnamoorlogHomoniemJan van RiebeeckNasionale lied van Suid-AfrikaJan van TonderDiarreeTuisbladBloukraanvoëlXhosasOopbroninhoud19de eeuLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMaselsNiersteenAssonansieBetonAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAardverwarmingPankreasDramaHeelgetalLika BerningDuitslandDrinkwatervoorsieningVrouIntensiewe vormSimboolGoogle MapsDesmond TutuEnsiklopedieProstaatkankerNaaldekokerBorskankerMetaalJesus van NasaretMynbouDonkieGoogleMielieGemeenskapRosa ParksBestaansboerderyWalvisDonderstormBreinvliesontstekingKletsrymVoedselkettingHerfsWinterKrimpvarkieKokerboomDie Stem van Suid-Afrika🡆 More