Sic: Latynse bywoord

Sic (so, net so; in vol: sic erat scriptum, so is dit geskryf) is 'n bywoord van Latynse oorsprong wat gebruik word om 'n woordelikse aanhaling aan te dui.

Dit word meestal gebruik in sitate om aan te dui dat die oorspronklike outeur dit self so gestel het.

Wanneer sic gebruik word, moet geen uitroepteken, dit wil sê "sic!", gebruik word nie.

Voorbeelde

  • Kyk na die artikel oor Die Melktert Kommissie. Die artikel begin met "Die Melktert Kommissie (sic)...". Hiermee word aangedui dat "Die Melktertkommissie" vas geskryf moet word, maar dat die losgeskrewe naam direk aangehaal word.
  • Die Afrikaanse rolprent Die Prince van Pretoria, "prins" is in Engels, maar die rolprent is onder die titel so vrygestel.
  • Babalas is 'n Afrikaanse rolprent, maar die regte spelling vir die olikheid na alkoholgebruik is babelas.
  • Volksraad Verkiesing Kommissie: die organisasie se amptelike naam word los geskryf (soos in Engels), maar in Afrikaans sou die grammaties korrekte weergawe Volksraadverkiesingkommissie wees.

Verwysing

Tags:

LatynLys van woordsoorteOuteur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ontdekking van die chemiese elementeInleiding tot die genetikaKoolstofBurgerregteSelfvertroueVarkgriepSendelingposisieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDiepaartromboseAtoomKweekhuisgasMondKatherine JohnsonKernoorlogNierRenteSuid-SothoYouTubeVlag van Suid-AfrikaKitaarPropagandaSoweto-opstandGroepsgebiedewetMenseregte7de LaanMiddelmisbruikAvbobMahatma GandhiArmoedeverligtingAustraliëLugbesoedelingMetaalKlereMeningsverskil oor aardverwarmingGroot vyfMateriaalEuropaPlastiekLys van medisinale kruieKlein gekolde katVlekvrye staalKatoenWeer (meteorologie)BosluisbytkoorsSiya KolisiPersoonlike voornaamwoordAnale seksHoedKernkragOntwikkelende landWaarheid-en-versoeningskommissieMaagsweerAarverkalkingSpreeuGasSportMaselsMielieC.J. LangenhovenTsongaWinnie Madikizela-MandelaMenslike seksuele gedragSteve HofmeyrGenitale vratTrigeminale neuralgieSokkerSwart menseBelastingJan van RiebeeckOrtopedieTransatlantiese slawehandelVingerseksKoolhidraatKameelperd🡆 More