Tugela Ferry: Nedersetting in Suid-Afrika

Tugela Ferry is 'n dorp geleë in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die nedersetting, wat een van die armste in die land is, is ook in die voormalige tuisland KwaZulu geleë. Die dorpie is 30 km suid van Pomeroy en langs die Tugelarivier. Die naam is ontleen aan die pont wat gebruik is om oor die Tugelarivier te gaan voor die enkellaanstaalbrug gebou is.

Tugela Ferry
Tugela Ferry is in KwaZulu-Natal
Tugela Ferry
Tugela Ferry
Tugela Ferry: Nedersetting in Suid-Afrika Tugela Ferry se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°44′47″S 30°26′55″O / 28.74639°S 30.44861°O / -28.74639; 30.44861 30°26′55″O / 28.74639°S 30.44861°O / -28.74639; 30.44861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzinyathi
MunisipaliteitMsinga
Oppervlak
 • Totaal4,11 km2 (1,59 vk. myl)
Hoogte
777 m (2 549 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 093
 • Digtheid509/km2 (1 320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense97.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 95.4%
 • Engels 1.9%
 • Ander 2.7%
Poskode (strate)
3010
Poskode (posbusse)
3010
Skakelkode033

Sien ook

Bronne

Tags:

BantoestanDorpKwaZuluKwaZulu-NatalPomeroySuid-AfrikaTugelarivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynTikTokPretoriaSkaapMielieJewgeni PrigozjinYsbeerOos-KaapHoofstadRudi ClaaseLimpopo (rivier)MetaalSomerSteenkoolOlimpiese SomerspeleKersfeesVergelykings (taalkunde)Mobutu Sese SekoKlem-in-die-kaakAdolessensieArmoedeOorstromingSeksuele penetrasieOrale seksKoorsblaarKoos BekkerOplossing (chemie)Wikimedia-stigtingBeesvleisWeer (meteorologie)InflasieNamibwoestynFacebookAbstraksie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GrondsoorteVerkragtingOlimpiese Somerspele 2012SoortnaamPerdLeeuElektrodeTafelsoutKonsentrasiekampInsekKindersiektesOligopolieKatoenLys van elemente volgens simboolGriepMigrasie van voëlsKwaZulu-NatalSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMisdaadromanDoopMenslike skeletBosluisbytkoorsVoornaamwoordDirekte en Indirekte redeTswanaMaagSimmetrieSkoolInfeksieTopsy SmithProstaatkankerDroomEuropaDroogteE-posVrouGroot DepressieReg tot ‘n gesonde omgewing🡆 More