Trois Couleurs

Trois couleurs (Afrikaans: Drie Kleure) is 'n drieluik rolprente deur die Poolse regisseur Krzysztof Kieślowski bestaande uit Trois couleurs: Bleu (1993), Trois couleurs: Blanc (1994) en Trois couleurs: Rouge (1994).

Die drie rolprente is vernoem na die kleure van die Franse Driekleur of Tricolore Blou-Wit-Rooi, en is gebaseer op die beginsel van "Vryheid, gelykheid, broederskap", wat deur hierdie drie kleure gesimboliseer word. Met Trois couleurs gee Kieślowski op dubbelsinnige en soms ironiese wyse 'n hedendaagse betekenis aan hierdie drie ideale.

Trois couleurs: Bleu beeld die tema vryheid uit, met 'n karaktertekening van 'n vrou wat haar man en dogter tydens 'n motorongeluk verloor.

Trois couleurs: Blanc handel oor die ongelykheid tussen 'n Poolse immigrant en sy Franse vrou wat 'n egskeiding aanvra vanweë haar man se impotensie.

In Trois couleurs: Rouge staan die tema broederskap sentraal, waarin die lewe van 'n fotomodel parallel loop met dié van 'n afgetrede regter.

Die drie films is met mekaar verbind deur middel van 'n aantal wederkerende details. So is daar in elke deel 'n ou dame wat 'n fles in 'n herwinningsdepot probeer gooi. Ook val 'n toneel by die hof uit Bleu saam met die van Blanc, en word die protagoniste uit die drie films onbewustelik met mekaar verenig in 'n toneel aan die einde van Rouge.

Hoofrolle

    Trois couleurs: Bleu
    Trois couleurs: Blanc
    Trois couleurs: Rouge
  • Irène Jacob - Valentine
  • Jean-Louis Trintignant - Joseph
  • Jean-Pierre Lorit - Auguste

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Pole (volk)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorvoegselKlimaatVerenigde NasiesDokterMisdaadromanProvinsies van Suid-AfrikaRugbyJapanAngssteuringSteve BikoKoringHeks van HexrivierPeperbus, FraserburgHomoniemWaterSeksuele stimulasieSlangDeelwoordVideoPoësieWebwerfLyfstraf in skolePad na jou hartKommunismeGodsdiensErica BoyerMandalaWikimedia-stigtingKappie (skryfteken)KatAppel (sanger)HeuningbyBywoordDirekte en Indirekte redeTweede WêreldoorlogReënspinnekopEtniese groepEpilepsieNarkoseSterGoudInfeksieKlinkerBrandmondsindroomGemeenskapSuid-Afrikaanse InkomstediensKnieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SportTegnologieCradock-4PlaasjapieLas (rekeningkunde)Wieg van die MensdomSuikerbekkiesHolocaustSwam20ste eeuAntjie SomersVaginale kankerSteenkoolSpringbokJagluiperdChemiese elementKindermishandelingAkwariumHelpmekaar-kollegeGeprosesseerde kosLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVingerseksVerkoueMuscat Internasionale LughaweGrondNic de Jager🡆 More