Liberté, Égalité, Fraternité

Liberté, égalité, fraternité (Frans vir Vryheid, gelykheid, broederskap) was die leuse van die Franse Rewolusie.

Dit is in 1793 deur die Klub van die Cordeliers gekies en het later die amptelike leuse van Frankryk geword. Die oorspronklike rewolusionêre leuse bevat nog die byvoegsel "...ou la mort" (..."of die dood!"). Dit is ook die amptelike leuse van die eilandnasie Haïti.

Liberté, Égalité, Fraternité
Die oorspronklike slagspreuk: "Vryheid, gelykheid, broederskap of die dood".

Die Franse muntstukke van 1 en 2 euro word geslaan met die leuse op hulle keersy.

Tags:

1793EilandnasieFrankrykFransFranse RewolusieHaïti

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkSkildklierMiltInstagramEvangelies Gereformeerde KerkVaalrivierUnited Democratic FrontRivierKernkragMikro-ekonomieLys van landeHannes van WykSophie SchollSkoolLewerDieregeluideDawidLiefdeNazi-DuitslandJohan BadenhorstWindKlein-KarooSinoniemVerfGautengLugbesoedelingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRatelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAnale seksHidroëlektrisiteitHomofoonMenstruasieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMasturbasieSpinnekopVulkaanWaterstofRassisme in AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaArgitektuurLys van bekende Suid-AfrikanersSelfvertroueAnrich HerbstBalletViëtnamNicola HanekomBTWSeksposisieProvinsies van Suid-AfrikaIdioomAnglo-BoereoorlogInligtingstegnologieMondVoëlgriepSeksismeVlinderIgtiologieKindermishandelingWaterbesoedelingKankerChloorKommunismeVleilandVaginale kankerLys van Kaapstad se voorstedeAllan BoesakSarel Jacob PretoriusVerstedelikingTelwoordStres in hoërskoolAt BothaHarry PotterSatellietWerkloosheidMetafoorApostoliese Geloofsbelydenis🡆 More