Juliette Binoche

Juliette Binoche is 'n Franse aktrise.

Binoche word as een van die beste aktrises van Frankryk geag en het hoofrolle in rolprente soos Jetlag en Chocolat vertolk. Sy het ook die Academy-toekenning gewen vir haar rol in The English Patient.

Juliette Binoche
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Binoche tydens die Cannes-rolprentfees in 2017

Geboorte 9 Maart 1964
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1983-hede
Rolprente Trois couleurs: Bleu, The English Patient

Filmografie

  • 1988: The unbearable lightness of being (Philip Kaufmann)
  • Les amants du Pont-Neuf (Leos Carax)
  • 1993: Trois couleurs: Bleu (Krzysztof Kieślowski)
  • 1996: The English Patient (Anthony Minghella)
  • 1998: Alice et Martin (André Téchiné)
  • 1999: Les enfants du siècle, (Diane Kurys)
  • 2000: Chocolat (Lasse Hallström)
  • 2004: In my Country
  • Dan in real life
  • Jetlag
  • Breaking and entering (Anthony Minghella)
  • 2012: Cosmopolis
  • 2013: Camille Claudel (Regie: Bruno Dumont)

Eksterne skakels

Tags:

69ste Oscar-toekenningsaandFrankrykThe English Patient

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stedelike gebiedPuntTaalJapanSportOrtopedieErosietipesByvoeglike naamwoordHeupWetenskapGloeilampGroot vyfJudaïsmeEkonomiese sektorKommunikasieAfkortingVoyeurismePaarl GimnasiumDansBoelieryVerenigde State van AmerikaAnale seksHamburgerHartRegverdige handelBaljuIrma SternSuikersiekteSjimpanseeUnited Democratic FrontJohannesburgEnsiklopedieSiya KolisiOntdekking van goud in Suid-AfrikaOorkruipersGalblaasYslandWerkloosheidDarwinismeAntisemitismeBestaansboerderyHomoniemSteve BikoLiefdeVerkleurmannetjieDurbanOutismeElektrisiteitHernubare energieDie Stem van Suid-AfrikaSwitserlandVlekvrye staalVerlede tydBloedvergiftigingAborsie in Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieBurgerregtePersoonlikheidArmoedeSosiale media24 AprilAfrikaanse naguilBorsteDolfynAardrykskundeBosluisbytkoorsHartversakingInsekKarpaletonnelsindroomWaterstofFabelMaagsweerKrugerwildtuinMaanNatrium🡆 More