Roger Ebert: Amerikaanse rolprentresensent

Roger Joseph Ebert (18 Junie 1942 – 4 April 2013) was ’n Amerikaanse resensent, joernalis, skrywer en rolprenthistorikus.

Hy was van 1967 tot met sy dood in 2013 ’n resensent vir die Amerikaanse koerant Chicago Sun-Times.

Roger Ebert
Roger Ebert: Amerikaanse rolprentresensent
Ebert in 2006 in ’n onderhoud met Sound Opinions.
Gebore
Roger Joseph Ebert

(1942-06-18)18 Junie 1942
Urbana, Illinois, VSA
Sterf4 April 2013 (op 70)
Chicago, Illinois
BeroepResensent, joernalis, skrywer
Webwerfwww.rogerebert.com

In 1975 was hy die eerste persoon wat ’n Pulitzerprys vir resensies ontvang het. In 2010 was sy resensies aan meer as 200 koerante in Amerika en oorsee gesindikeer. Hy het meer as 20 boeke en tientalle saamgestelde resensies gepubliseer.

In 2005 was Ebert die eerste resensent wat ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry het. Neil Steinberg van die Chicago Sun-Times het gesê Ebert "was ongetwyfeld die land se belangrikste en invloedrykste rolprentresensent".

Ebert het van 2002 kanker gehad en sy laer kakebeen moes verwyder word, waarna hy nie kon praat of normaal eet nie. Hy het egter tot met sy dood op 4 April 2013 aanhou skryf en publiseer.

Verwysings

Tags:

18 Junie194220134 AprilAmerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoësiePampoentjiesFilistyneSkrywerStereotipeRymMangelNaaldekokerSebraNederlandRenaissanceLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoolstofdioksiedHortologieKameelperdHeuningbyAfrikaanse WikipediaOmgewingsbeheerSteve BikoMynbouCleopatra VIIOntbossingRob HersovSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSimboolIngrid JonkerTelkomDemi Lee MooreHartseerAsemhalingEkotoerismeLys van nedersettings in Suid-AfrikaAtoomOu Apostoliese KerkWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSosiale mediaVeelvoudige sinDigvormDermpoliepSteenkoolWeer (meteorologie)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-AfrikaDonkieRosa ParksWikiquoteVarkgriepPriemfaktorSuikersiekteMIV/vigs in Suid-AfrikaMorfeemStilleweBruin menseGeslagMonoloogLRookgewoonteHartTuberkuloseKaapse VlakteWiki CommonsWaterFacebookSirkelWetenskaplike klassifikasieUitwerking van klimaatsveranderingHector PietersonSinoniemPad na jou hartSamestellingSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLeierOrtopedieKaapse florarykLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More