Noord-Ierland Translink

Translink is die handelsmerknaam van die Northern Ireland Transport Holding Company (NITHCo), 'n openbare onderneming in Noord-Ierland wat openbare vervoergeriewe in die streek beheer.

NI Railways (Noord-Ierse Spoorweë, afkorting NIR), Ulsterbus en Metro (in Belfast en - sedert Augustus 2017 as Foyle Metro - in Londonderry) maak almal deel uit van Translink.

Noord-Ierland Translink
'n NIR Class 4000-trein vertrek vanaf Belfast se stedelike terminus, Great Victoria Street-stasie
Noord-Ierland Translink
'n Translink Ulsterbus (Volvo B9TL met Wrightbus Eclipse Gemini-bakwerk) op The Square, Ballygowan. Ulsterbus verskaf busvervoer buite Belfast en Derry

Translink bedien met sy openbare vervoerstelsel naas die hele Noord-Ierland ook Dublin in die Suide, volgens 'n vennootskapsooreenkoms wat met Ierland se spoorwegmaatskappy Iarnród Éireann gesluit is.

Verwysings

Tags:

BelfastDerryNoord-Ierland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Digitale objek-identifiseerderWetenskaplike klassifikasieHeidelberg, GautengAkademiaNarsismeGodMenstruasieManRassismeLongProstaatklierKroonkiewietKouga Plaaslike MunisipaliteitSiya KolisiGeorge BallotGordelroosMiddeloorontstekingLeesGeskiedenis van die KaapkolonieBaarmoederSuid-AfrikaDanie du ToitKiewieteGewone mossieJakkalsVaginale kankerGeografie van Suid-AfrikaMaagsweerPiet-my-vrouWiskundeSoweto-opstandMaagdelikheidHoër Landbouskool BolandTownshipPubliek1986PandemieBloedgroepE.G. JansenBreinvliesontstekingAppel (sanger)Verenigde koninkrykGenesisGewone luislang2023 Spaanse Grand PrixUilYouTubeBakterieAustraliëEkonomie van Suid-AfrikaSpierEkonomieBroodbome13 JunieKragopwekkingVryheidsdagPampoentjiesSteve HofmeyrHomoniemKabeljouDick KingRuhan du ToitWikiquoteBaardskeerder-spinnekopLVlag van AfghanistanTheuns JordaanJerry SpringerWoordeboek van die Afrikaanse TaalPlaasjapie20GeelslangKwikstertjieBart SimpsonBorskankerShizuoka-prefektuurOorkruipers🡆 More