Berg Toorberg

Toorberg is 'n berg op die Van Heerden-familieplaas Doornbosch geleë, op die grens tussen Graaff-Reinet en Murraysburg en op die rand van die Kamdeboo.

Die omgewing word die Sneeuberge genoem, want in die winter lê dit wit van die kapok. Die berg is meestal bekend omdat dit as ruimte dien waarin Etienne van Heerden se roman, Toorberg, afspeel.

Toorberg
Ligging Graaff-Reinet, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Reeks Sneeuberge
Koördinate 32°7′S 24°5′O / 32.117°S 24.083°O / -32.117; 24.083 24°5′O / 32.117°S 24.083°O / -32.117; 24.083
Ligging van Toorberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Toorberg
Toorberg

Tags:

Etienne van HeerdenGraaff-ReinetKamdebooMurraysburgRomanSneeubergeToorberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deon GrootOorkruipersMangelKunsmatige algemene intelligensieSanskritYouTubeDigitale en analogiese tydOntbossingPirow BekkerMaatskappyLys van Suid-Afrikaanse musikanteMikro-ekonomieNederduitse Gereformeerde KerkSwaziKonsentrasiekampWinterSosiale mediaSebraLys van myne in Suid-AfrikaElandréRuimteMoskouAvbobWêreld- Ekonomiese ForumHakerJan-Willem BreureSout (chemiese stof)LandbouSleutel (musiek)Suid-Afrikaanse konsentrasiekampeVaginaGeestesteuringKolitisE-posLidwoordJazzNoord-KaapHipoteseKewerMaroela MediaWoestynKoos BekkerBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Apostoliese GeloofsendingStereotipeBolandse aardbewing van 1969AborsieSpeelkaartDinosourusWiki CommonsBateMangelontstekingNatuurGrondsoorteSiya KolisiSias ReineckeMusiekHoedWillie JoubertVioolSeksismeWapen van Suid-AfrikaStedelike hitte-eilandAgtervoegselLettergreepNG gemeente MurraysburgBloedvergiftigingKommunikasieJohann de LangeHannes van WykKasteel die Goeie HoopNic de JagerShanzhai🡆 More