Sneeuberge: Bergreeks naby Nieu-Bethesda, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Die Sneeuberge is 'n bergreeks geleë in die noordwestelike hoek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, net noord van Nieu-Bethesda.

Een van die hoogste pieke is die Kompasberg, 2 502 m hoog. Die Sondagsrivier ontspring naby Kompasberg. Die Lootsbergpas dra die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge. Die Voor-Sneeuberg lê net suid van Nieu-Bethesda, en die Onder-Sneeuberg na die suidweste, naby Aberdeen.

Sneeuberge: Bergreeks naby Nieu-Bethesda, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Die Sneeuberge by Nieu-Bethesda.
Sneeuberge: Bergreeks naby Nieu-Bethesda, Oos-Kaap, Suid-Afrika
William John Burchell se karavaan trek oor die Sneeuberge, vroeë 19de eeu.

Sien ook

Verwysings

24°32′23″O / 31.75833°S 24.53972°O / -31.75833; 24.53972

Tags:

AberdeenKompasbergLootsbergpasN9 (Suid-Afrika)Nieu-BethesdaOos-KaapSondagsrivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuislangeGodFluoorEnkelvoudige sinLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van Afrikaanse rolprenteAmandelRobert SobukwePuberteitOmtrek, oppervlakte en volumeLourensrivierCounter-Strike (videospeletjie)KarooAarverkalkingBetonSonja HerholdtLys van Griekse mitologiese figurePlastiekSteve BikoHokkieEkonomie van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingReg tot ‘n gesonde omgewingJanie du PlessisChristendomSwawelHarry PotterLys van konings van IsraelHolocaustAntjie KrogLandbouStresOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoorsAce MagashuleDeon MeyerLettergreepSwartbewussynsbewegingViëtnamBrandmondsindroomLLionel PetersonDiarreeTrappe van vergelykingSkisofrenieSonnestelselKoolstofGNU-lisensie vir vrye dokumentasieReddingskakeMynbouUnited Democratic FrontBloemfonteinTweede WêreldoorlogMuishondTradisionele literatuurWaterbesoedelingBelastingPornografiese akteurFranklin D. RooseveltCutt GlasWiskundeVerkoueHoofpynAnale seksRatelVratSarel Jacob PretoriusSebraGewone luislangJesus van NasaretChemiese elementVoëlgriepVars waterAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGoogleSeksuele stimulasiePseudowetenskapElizabeth II van die Verenigde Koninkryk🡆 More