Timothy Laurence

Viseadmiraal Timothy James Hamilton Laurence (gebore 1 Maart 1955) is die tweede eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk.

Laurence was van 1986 tot 1989 die stalmeester van koningin Elizabeth.

Hy is in Camberwell, Suid-Londen, gebore as die seun van Guy Stewart Laurence en Barbara Alison Laurence (gebore Symons). Hy en prinses Anne is in Desember 1992 in die Kerk van Skotland in Ballater, naby Balmoral-kasteel, getroud. Die Kerk van Skotland laat geskeides toe om weer te trou, anders as die Kerk van Engeland.

Die egpaar woon tans in Buckingham-paleis en in die landelike Gatcombe Park.

Bronne

Tags:

1 Maart1955Anne Mountbatten-WindsorElizabeth II van die Verenigde KoninkrykPerd

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsBewussynVersoeningsdagMensMaanSoogdierRassisme in AfrikaDiarreeGeslagsgelykheidHamburgerHoofstadImpakte van toerismeLys van hoofstedeDie ontstaan van die dramaKunsmatige intelligensieWerkloosheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBosbokNazi-DuitslandTropiese sikloonFinansiële staatTweede VryheidsoorlogNag van die lang messe16 NovemberBruin huisslangAnale kankerFacebookRassismeSweedsHoofkarakterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Consolidated B-24 LiberatorBreyten Breytenbach633ProstaatkankerTsoenamiInternetKindermishandelingUitwerking van klimaatsveranderingJeuksiekteDie Stem van Suid-AfrikaDialoog in fiksieCalviniaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Sean CombsStaatstoelaeTarentaleElandréRoofvoëlPinksterHidroëlektrisiteitAartappelYsterBruin menseHannes van WykLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAmhariesDiskriminasieAarverkalkingOopbroninhoudMuishondNG gemeente JansenvilleRacheltjie de BeerPersoon (taalkunde)SuiwelprodukHeidelberg, GautengDansEienaamSelfstandige naamwoordKatjieHomoniemVrystaatRoesPolisieKrokodilSonnestelselSinoniem🡆 More