Tier-Engelvis

Die Tier-engelvis (Apolemichthys kingi) is 'n vis endemies aan Suid-Afrika wat aan die ooskus vanaf Margate tot by Mosambiek voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Tiger angelfish.

Tier-engelvis
Tier-Engelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Apolemichthys
Spesie:
A. kingi
Binomiale naam
Apolemichthys kingi
(Heemstra, 1984)

Voorkoms

Die boonste gedeelte van die lyf en stert is bruin tot swart met vertikale golwende geel strepe op. Die kop en onderkant van die lyf is ligter van kleur met 'n groot swart kol aan die bokant van die kieuspleet. Die rant van die dorsale- en stertvinne is wit. Die vissie word tot 25 cm groot. Die onvolwasse vissies lyk amper soos 'n vlindervis.

Habitat

Hulle bly gewoonlik in koraalriwwe in water van 20 – 40 m diep. Die spesie is vernoem na Dennis King wat die spesie die eerste keer geïdentifiseer het.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Tier-Engelvis VoorkomsTier-Engelvis HabitatTier-Engelvis Sien ookTier-Engelvis BronTier-Engelvis Eksterne skakelTier-Engelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TremElon MuskKlavierCarike KeuzenkampOnderwysKoos BekkerEugenetikaPeriodieke tabelAntieke EgipteBrongitisLys van Griekse mitologiese figureMag (sosiale wetenskappe)RugbyAsemhalingWiskundeLimfvatstelselPlae van EgipteLeierskapSuider-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringAfrikaanse woordelys en spelreëlsKommaKonsentrasiekampVolstruisMisdaadLieweheersbesieDolfynMigrasie van diereAlkoholismeMaanSkerpioenPrimêre sektor van die ekonomieRekeningkundeAgtervoegselEskomVaalrivierEreksieMenslike skeletTrekarbeidOranjerivierDurbanKlereNederlandsSnaarinstrumentMonopolyKatPoes7de LaanShakaVlinderNasionale lied van Suid-AfrikaRekenaarBloemfonteinAntisemitismeAkademiaNasionalismeKameelperdReënRookgewoonteEkostelselKindermishandelingSleutel (musiek)Maatskaplike verantwoordelikheidLyfstraf in skoleTuberkuloseBiodiversiteitAngolaBraaiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van elemente volgens simboolTienie HollowayMaagFinale OplossingMangelontsteking🡆 More