Thulas Nxesi

Thembelani Waltermade Nxesi (gebore 1 Januarie 1959; beter bekend as Thulas Nxesi) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid.

Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport en Ontspanning en van 31 Oktober 2010 tot 24 Oktober 2011 Adjunkminister van Plattelandse Ontwikkeling en Grondhervorming. Hy is sedert 6 Mei 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Thulas Nxesi

Minister van Werkverskaffing en Arbeid
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mildred Oliphant (Arbeid)

Minister van Openbare Werke
Ampstermyn
28 Januarie 2018 – 29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Nkosinathi Nhleko
Opgevolg deur Pos afgeskaf
Ampstermyn
24 Oktober 2011 – 31 Maart 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Gwen Mahlangu-Nkabinde
Opgevolg deur Nkosinathi Nhleko

Minister van Sport en Ontspanning
Ampstermyn
30 Maart 2017 – 26 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Fikile Mbalula
Opgevolg deur Tokozile Xasa

Adjunkminsiter van Plattelandse Ontwikkeling en Grondhervorming
Ampstermyn
31 Oktober 2010 – 24 Oktober 2011
President Jacob Zuma

Lid van die Nasionale Vergadering
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Mei 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Januarie 1959 (1959-01-01) (65 jaar oud)
Matatiele, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Fort Hare
Universiteit van die Witwatersrand
Universiteit van Suid-Afrika
Diens/Tak Bela Bela

Vroeë lewe en uitbeelding

Thulas Nxesi is gereeld uit die skool geskors vanweë sy betrokkenheid by politieke aktiwiteite.

Hy verwerf in 1983 'n B.A.-graad aan die Universiteit van Fort Hare. Hierna ontvang hy sy B.Ed.-graad van die Universiteit van die Witwatersrand en 'n Hoër Onderwysdiploma van die Universiteit van Suid-Afrika.

Loopbaan

Nxesi se politieke loopbaan begin as studente-aktivis en leier van die studentebeweging van die United Democratic Front, die South African National Student Congress (SANSCO), en sy voorganger, die Azanian Students Organisation (AZASO).

Hy gee van 1985 tot 1990 onderwys by die Ikusasa Senior Sekondêre Skool in Tembisa, Gauteng, waar hy aan die hoof staan van die departement van sosiale studies. Vanaf 1990 tot 1994 dien hy as Assistent-sekretaris-generaal en vanaf 1994 tot 2010 as Sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Thulas Nxesi Vroeë lewe en uitbeeldingThulas Nxesi LoopbaanThulas Nxesi VerwysingsThulas Nxesi BronneThulas Nxesi Eksterne skakelsThulas NxesiAfrican National CongressNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toyota CorollaWhatsAppWikipediaHartaanvalEjakulasieWestdenedam-rampWikiWoordeboekChris HaniWikimedia-stigtingPornografiese akteurBukkakeMiddeloorontstekingBruin menseBloedsomloopstelselSeksualiteitAngina pectorisAsmaLys van NG gemeentesOnderwysCobus RossouwLangste woordGriekelandRooibloedselISBNGodRekenaarwetenskapWaterpokkiesWerkwoordSeksuele opwekkingInsolasieGenreMenslike skeletSatanWikinewsPlae van EgipteEkologieJohnny SinsEpilepsiePersentasieBridgestoneTydVakbondOlifantHelpmekaar-kollegeBreinvliesontstekingKunsRobin WilliamsEuropese Unie.npPeruVingerseksLys van politieke partye in Suid-AfrikaSkerpioenGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHeelgetalSuid-Afrikaanse GrensoorlogPosseëlOraniaKarwatsVaginale kankerNazi-DuitslandEerste WêreldoorlogLys van Suid-Afrikaanse musikanteGoogle MapsAgorafobieTsongaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAarverkalkingJohn SteenhuisenPatrice LumumbaWaterbesoedelingWeeluisSpinnekop🡆 More