Thom Yorke

Thomas Edward Thom Yorke (gebore 17 Oktober 1968 in Wellingborough, Northamptonshire, Engeland) is meestal bekend as die hoofsanger van die musiekgroep Radiohead.

Hy het ook as solo kunstenaar 'n CD genaamd "The Eraser" in Julie 2006 vrygestel. Die CD is sterk deur elektroniese musiek beïnvloed. Hy bespeel talle instrumente, meestal elektriese of akoestiese kitaar en klavier en ander klawerinstrumente, maar het ook al baskitaar en tromme gespeel vir Radiohead.

Thom Yorke
Thom Yorke
Thom Yorke op die Verhoog
Agtergrondinligting
Ook bekend asDr. Tchock, Tchocky
Gebore17 Oktober 1968 (1968-10-17) (55 jaar oud)
Wellingborough, Northamptonshire, Engeland
GenresElectronica
Beroep(e)Musikant, Kunstenaar
InstrumenteStem, Kitaar, Klavier, Keyboard
Jare aktief1991 – hede
EtiketteXL, TBD
AssosiasiesRadiohead

Bronne

Tags:

17 Oktober19682006EngelandNorthamptonshireRadiohead

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukMaatskaplike verantwoordelikheidIrma SternAfkortingKunselementeOnderwerp (taalkunde)Mobutu Sese Seko24 AprilDie Stem van Suid-AfrikaKapitaal (ekonomie)SpinnekopBynierIngenieursweseE-posKaliumNagmaalMurraysburgIndustriële RevolusieFrankrykSwangerskapAdolf HitlerVersamelnaamBolandse aardbewing van 1969Onbemande vliegtuigPastoorElon MuskNedersettingSeksMenseregtedagFluoorMahatma GandhiNic de JagerTussenwerpselReënGalileo GalileiAfrikaSosiale mediaKrugerwildtuinDubbelpunt7de LaanSanskritOlimpiese SpeleSonja HerholdtJan-Willem BreureBeaufortskaalPornografiese akteurVraag en aanbodTropiese sikloonXhosasChemiese elementXhosaStereotipeOsoonlaagPersoonlikheidKoperDierVulkaanLionel MessiOorstromingAfrikaansOranjerivierTweede VryheidsoorlogEllipstekenEerste WêreldoorlogSeksueel oordraagbare infeksieHomoniemDeelteken en umlautKopieregDemi Lee MooreAfrikaanse taalleerPankreasAkademiaAntjie KrogGloeilampToerismeTelwoordKommunisme🡆 More