Tamaricaceae

Tamaricaceae is die tamarisk-familie wat hoort tot die orde Caryophyllales.

Hierdie familie bestaan uit kruie, struike en bome wat voorkom in die gematigde en subtropiese dele van Afrika en die Mediterreense lande ooswaarts na China. Die familie groei graag op strande, brak- of soutpanne. Al die plante in die familie het naaldagtige of skubagtige blaartjies om te kan oorleef in die dor gebiede waar hulle voorkom. Al die Tamarisk-plante in Suid-Afrikaanse tuine is ingevoer. Daar word beweer dat die manna wat die Israeliete gevoed het afkomstig is van die plant Tamarix mannifera.

Tamaricaceae
Tamaricaceae
Tamarix in flower
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Core eudicots
Orde:
Familie:
Tamaricaceae

Link
Genera

Hololachna
Myricaria
Reaumuria
Tamarix

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoziOosters-Ortodokse KerkRicus NelDuitslandNew YorkViëtnamoorlogEuropaDuitsersVaginaBrasiliëNAVOLabia (geslagsdele)MarkenSelfbeeldHidroponikaVingerseksLourierboomMensKaartElandréRoemeensISBNSwangerskapXi JinpingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPous Stefanus IIIDonkieGodsdiensSteve BikoRing van VuurAspergersindroomVersamelnaamSteenkoolWiskundige terminologieFidjiOssewabrandwagBosluisMiddeloorontstekingGeologieTransvaalDepressie (gemoedstoestand)Theuns JordaanAlcatraz-eilandAkira ToriyamaKunsmusiekMachu PicchuHolocaustWaldemar SchultzSeksposisieSkildklierSerebrospinale vogWeeluisSewe doodsondesVolstruisVierkleurTrevor NasserLys van Afrikaanse skrywersLuiperdAfrikaanse skrywersOrale seksPinksterKameroenDiktatorskapThe GuardianLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerslankingMetaheelalGabriëlRoofdierOlimpiese Somerspele 2004Bruin huisslangParkinson se siekteAmerikaanse dollarPort SaidHondsdolheid🡆 More