Swartrugtinktinkie

Die swartrugtinktinkie (Cisticola galactotes) is 'n amper-endemiese algemene standvoël wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mosambiek.

Hier kom hulle voor in vleigebiede en laaglande. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die rufous-winged cisticola.

Swartrugtinktinkie
Swartrugtinktinkie
Swartrugtinktinkie in Mosambiek.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. galactotes
Binomiale naam
Cisticola galactotes
(Temminck, 1821)
Swartrugtinktinkie
Cisticola galactotes

Broeiende voëls word onderskei van die Vleitinktinkie aan die grys stert (nie bruin nie) en effekleurige kruis. Nie-broeiende volwassenes se rugkant is meer rooibruin en die borskant meer dofgeel. Die jong voëltjie se kroon is donkervruin gestreep en die borskant geel getint.

Hierdie spesie is eers onlangs van die Luapulatinktinkie onderskei as 'n afsonderlike spesie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Swartrugtinktinkie Sien ookSwartrugtinktinkie BronSwartrugtinktinkie Eksterne skakelSwartrugtinktinkie VerwysingsSwartrugtinktinkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse ReserwebankTelkomJeugdagLabia (geslagsdele)LAluminiumPseudowetenskapAntisemitismeSweedsLys van Suid-Afrikaanse skrywersTekstielSuid-AfrikaSuurreënHernubare energieFranse RewolusieDroogteLys van bekende Suid-AfrikanersDikdermVars waterVolhoubare ontwikkelingMaatskaplike verantwoordelikheidMeervoudTelevisieVoedselkettingAfro-AmerikanersLys van Kaapstad se voorstedeC. Louis LeipoldtAtriale fibrillasiePriemgetalSiya KolisiE-posMensArendBosbokTransatlantiese slawehandelRoemeensWikipediaSmeltpuntElon MuskNeurenberg-verhoreVloeistofDiepaartromboseFibonacci-reeksLimpopo (rivier)Kongo-krisisErosietipesGalileo GalileiStadLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSoogdierSanskritResensiePaddaErica BoyerSuikersiekteSkaakGoeie VrydagWebwerfVoëlOutismeHerfsJakobKoos du PlessisPlaattektoniekDonkieSuurstofWerkersdagElandréBeurtkragXenofobie in Suid-AfrikaSikloonWêreldboekedagNierVenda (taal)Joodse kalenderNavorsingFabelAkuut🡆 More